Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas | LekkeSlaap
+8

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas

4 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vanaf 29 Jun 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Woonstel 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 650 R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 3 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

Dié luukse woonstel het lugversorging, is smaakvol versier en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is toegerus met 2 ekstra lang enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toebehore en meer waarvan gaste gebruik kan maak.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon, met braaigeriewe en lieflike uitsigte oor die omgewing. Eikehof Villa by Cape Summer Villas is binne loopafstand van verskeie winkels, restaurante en museums af.

Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die perseel is ook net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie wynplase, 'n aarbeiplaas en ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kerkstraat, Woonstel 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 650
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
was R1 650
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Woonstel 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b27f57bdf1bbcc48f4aa8dbd31bddc665d217ba3658a5a29c443d2f079771cb5519a3085eba60f0566e08b09f21b481425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 650, nou Vanaf R825  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Church Street Flat 22, Eikehoff 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-16:00 11:00 -33.937812940256 18.861748576128
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za