Port Owen Akkommodasie by Eilandstyl | LekkeSlaap
+27

Eilandstyl

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sloopweg 3, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Eilandstyl is aan die oewer van die Bergrivier in 'n sekuriteitskompleks. Die huis het sy eie jetty met direkte toegang tot die kompleks se waterweë.

Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en elke badkamer 'n bad of stort. Daar is ook 'n gesinskamer met 2 enkelbeddens vir kinders.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en kookgerei. Ander geriewe sluit 'n binnebraai-area, kaggel, TV met DStv en veilige parkeerplek op die perseel in.

Daar is verskeie doendinge in die kompleks, soos swem, visvang, bootvaart, voëlkyk en kanovaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Eilandstyl sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Eilandstyl
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sloopweg 3, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eilandstyl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sloopweg 3, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YjdhYjEwLTVlMTgtNGJjZS1hOTFiLWEyN2VmY2E4YjYzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 3 Sloop Way Admiral Island 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.789282 18.151274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za