LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eirene Place | LekkeSlaap
+26

Eirene Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Eirene Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariette S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Enkelreisiger

Heerlike verblyf in 'n sentrale ligging.

Verblyf by Eirene Place is kos vir die siel. Die eenheid is baie goed toegerus en is baie netjies. Don en Carol is so gasvry en ontbyt was een van die lekkerstes nog. Hoogs aan te beveel.

Andre V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs. Baie gerieflik en goed geleë. Ontbyt hoë gehalte. Smaakvol/huislik ingerig.

Don en Carol bied deurgaans vriendelike en effektiewe gasheerskap. Hul skep 'n rustige atmosfeer vir kosbare tydjies van samesyn en kuier. Ons het dit opreg waardeer.

Ronel C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse kothuis.

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad en die kothuis is baie luuks en skoon. Die kothuis was bietjie koud, met geen verhitting. Ons is bederf met 'n heerlike ontbyt. Pragtige plek vir aand of twee!

Andre D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Ongelooflike gasvryheid. Ek het lanklaas sulke warm mense ontmoet. Verblyf was perfek, diens puik en die area was wonderlik.

Peter B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carol and Don are the best hosts I have ever had the privilege of meeting.

The apartment is spacious and luxurious. The view is beautiful, The Breakfast on the upper deck is like living in paradise and we have never felt so pampered in our lives. What a wonderful experience for our 33rd Anniversary. I would recommend choosing Eirene Place before any other when going to Gansbaai for a break. Thank you, Carol and Don!

Francois N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

‘n Heerlike ligging in ‘n pragtige, stylvolle gemeubileerde kamer. Die eienaars het ons baie tuis laat voel. Uitstekende ontbyt!

Piet V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - beste ontbyt ooit.

Vriendelike gashere en puik diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic - best breakfast ever.

Friendly hosts and great service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Breggie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige, sorgelose naweek.

Ontbyt was voortreflik.

Eirene Place's terugvoer

Breggie.
Thanks for your lovely review. But of course you were lovely guests to host.
Take care, regards, Carol and Don

Eirene Place
Greg J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg J
Enkelreisiger

I had a very friendly and relaxed stat at Eirene Place.

Don and Carol were very warm, kind and friendly hosts. Their accommodation was very comfortable, tidy and located within easy reach of all the major attractions in Gansbaai. I felt very welcomed and at home at Eirene Place, and this made the holiday a great deal more relaxing.

Eirene Place's terugvoer

Greg, it was great getting to know you and thank you for your review.
Have a good and successful year, and be fruitfully blessed.
Regards, Carol and Don.

Eirene Place
Els S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Els S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal!

Die heel beste plek! Die oulikste gashere, so vriendelik, het ons tuis laat voel! Perfekte ligging, soveel ruimte en alles silwerskoon. En ontbyt was uitstekend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect!

The very best place to stay! The nicest hosts, so very friendly, made us feel at home! Perfect location, so much space, and everything sparkling clean. And breakfast was excellent.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hennie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot verrassing wat betref puik verblyf, ligging, ontbyt en die vriendelikste eienaars.

Die verblyf is 'n baie treffende en mooi toegeruste eenheid op die grondvloer wat alle toerusting bevat wat selfsorg baie gemaklik maak. Die pragtige oudhede is met smaak gekies en is gebruik om 'n spesiale, huislike atmosfeer te skep. Die pragtige rangskikking van inheemse blomme, tuisgebakte beskuit en verwelkomingsbriefie laat jou baie welkom en spesiaal voel. Carol se ontbyt is van hoogstaande gehalte en word met liefde voorgesit. Die stoep van die eenheid gee 'n mooi uitsig op 'n gedeelte van die baai. Ons sal die plek met graagte weer wil besoek en almal wat van 'n huislike atmosfeer hou aanbeveel om daar oor te bly!

Mark A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay.

Carol and Don were the perfect hosts, not intrusive, yet very warm and hospitable. The guest room was beautifully decorated, immaculately clean and care taken to provide a warm and personal touch. The breakfast was delicious, and especially the home made bread and scones provided yet another well appreciated personal touch. Each piece of crockery and cutlery had its own story too! What a wonderful stay!

Karen B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Enkelreisiger

Tranquil and comfortable.

I really enjoyed my overnight stay with Don and Carol and think that they are great hosts. Everything that you'll need has been thought of and the apartment is tastefully decorated, comfortable and airy. I loved the bird life and the quiet, and really enjoyed breakfast on the deck surrounded by the bird life and glorious view.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 78, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZzMZsoaJSi2d1AkK7pDiXgODfxYnYvdPqlVTHR6RILAYDYuce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 2) 13 5 1 5 78 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.553245135995 19.36859217791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!