2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Bligh Street, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ekhaya bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste in Trafalgar.
Die eenheid is los van die die hoofhuis en het sy eie ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met ’n gasstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n Satelliet-TV en WiFi is beskikbaar.
Die woonstel lei na ’n onderdakstoep met ’n etenstafel en braaigeriewe. Daar is ’n terras buite met ’n ontbyt- en braai-area. Daar is ook braaigeriewe en bankies onder die avo-bome. Let asb dat die eienaars op die perseel saam met hul troeteldiere woon, en daarom word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Ekhaya is net 2,5 km van die strand af. Trafalgar bied doendinge soos, swem, snorkel, stap- en voetslaanroetes in die Mpenjati Natuurreservaat.
Die eiendom het 'n omsetter en watertenk om 'n gerieflike verblyf te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Bligh Street, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ekhaya het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Bligh Street, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang