LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ekuthuleni River Front Chalets | LekkeSlaap
+39

Ekuthuleni River Front Chalets

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Ekuthuleni River Front Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gert K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal tevrede.

Lekker by die rivier met heelwat seekoeie in.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie ons sien daarna uit om jul weereens te akkommodeer op die oewer van die Olifants rivier.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Mariana A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana A
Gesin met tieners

Puik!

Sal enige tyd weer gaan.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Dankie vir jul positiewe resensie ons sien daarna uit om jul familie weereens te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Johannes N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes N
Saam met vriende

Wonderlike plek!

Puik wegbreek, goeie ligging, skoon en netjies. Seekoeie en krokodille amper op jou voorstoep!

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien daarna uit om julle familie weer te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Marthie C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Plek is skoon, netjies, en rustig. Mooi uitsig op rivier. Naggeluide van seekoeie baie geniet. 'n Plek waar jy kan rus en net lekker kuier. Het genoem die kragpunte moet nagegaan word, baie sensitief en sit toerustig maklik af.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sal die krag nagaan soos julle versoek. Ons sien daarna uit om julle familie weereens te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Shaun G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun G
Gesin met klein kinders

Rus vir jou siel.

Prentjie mooi. Die verblyf was regtig baie lekker. Alles wat jy nodig het. Kort dalk nog so bietjie doendinge vir die jong klomp.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien daarna uit om julle familie weereens te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Salome D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike kuier, pragtig!

Ek kan dit vir enigeen aanbeveel dit was vreeslik lekker gewees.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien weereens uit om julle familie te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Bets S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S
Saam met vriende

Een van die beste en mooiste verblyf wat ek al ooit besoek het!

Pragtige uitsig, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Sal enige tyd permanent daar wil bly!

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Dit was n plesier om julle familie by Ekuthuleni te akkommodeer en sien daarna uit om julle weereens te ontvang.

Ekuthuleni River Front Chalets
Kallie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie B
Saam met vriende

Ongelooflik.

Was heerlik, soveel diere gesien en pragtig netjies en skoon geriewe.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons sien daarna uit om jul familie weereens te akkommodeer by Ekuthuleni.

Ekuthuleni River Front Chalets
Hannelie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B
Gesin met klein kinders

Dit was ontspannend gewees.

Ons het die buitelewe en wild om ons baie geniet. Beveel dit aan vir natuurliefhebbers.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Beste Hannelie,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit daarna om jul familie weer te verwelkom by Ekuthuleni.

Groete,
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Mashangu S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashangu S
Saam met vriende

The place is quite and nice.

The place is beautiful the chalets are user friendly and clean I will definitely visit again.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Hi Valerie.
Thank you for your wonderful review we are seeing forward to accommodate your family once again.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Belinda T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T
Gesin met klein kinders

Dit is ongelooflik mooi en beslis waarde vir geld!

Ek sal enige een aanraai om tyd hier deur te bring. Die beste diens en die Chalet is uit die boonste rakke. Definitief 5 sterre!

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Hi Belinda
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was 'n plesier om jul familie te akkommodeer en sien daarna uit om jul weer te verwelkom by Ekuthuleni.

Ekuthuleni River Front Chalets
Lizette V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Die plek was baie gerieflik, skoon en netjies. Die uitsig oor die rivier is ook baie mooi. Die swembad is mooi skoon. Dit is perfek vir 'n wegbreek net om rustig te verkeer saam met familie en vriende.

Ekuthuleni River Front Chalets's terugvoer

Hi Lizette.
Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons sien daarna uit om jul familie weer te akkomodeer en te verwelkom by Ekuthuleni.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringweg 338, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4c0d96d4254645e17fcaf0aff0166144fbedf170818b55bbd092816aa93e77e165d9a33c9430437cdf9432e7936b898b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 338 Knoppiesdoring Road Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.212763888889 30.818111111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!