El Dorado 107

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado 107 bied moderne selfsorg-verblyf in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat ook as die volstruishoofstad bekend staan.

El Dorado 107 bied verblyf in 4 identiese eenhede. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n slaapbank, plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Daar is 'n privaat stoep en braai-area en veilige parkeerplek word van die straat af voorsien.

Die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste kan van die groot gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Ontbyt is opsioneel by El Dorado. Dit kan by jou huis afgelewer word wanneer dit jou pas of in die opgeknapte ontbytsitkamer voorgesit word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 107 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false