El Dorado 28

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
El Dorado 28
Rates displayed are on a self-catering basis and linen and bath towels are provided
Belasting en Ekstras
By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die eenheid afgelewer word op 'n tyd van jou keuse, of in die nuutversierde ontbyt-sitkamer en vierkant bedien word. Daar is 'n basies buffet en a-la-carte spyskaart teen R100 per persoon.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
El Dorado sal nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verlies van goedere nie. Maak asb. seker dat jou waardevolle items in 'n veilige plek is of op jou is.
Rook is verbode in die El Dorado-eenhede (boetes sal gehef word)
Geen besoekers word toegelaat na 22:00 (Ons respekteer ons ander gaste).
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Sleutels: Jy is in beheer van die afstandbeheerder en sleutels, indien jy die verloor of verlê, sal jy verantwoordelik gehou word vir die vervanging van die slotte, sleutels en afstandbeheer.
Indien gaste skade aanrig of iets breek van die El Dorado-eiendom, moet dit onmiddellik gerapporteer word. Die gaste word dan verantwoordelik gehou om die item te vervang of the betaal daarvoor.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na El Dorado 28 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za