Oudtshoorn Akkommodasie by El Dorado 56 | LekkeSlaap
+12

El Dorado 56

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

El Dorado 56 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in die volstruishoofstad, Oudtshoorn.

El Dorado 56 het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, lugversorging, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus en die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin en stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Ontbyt is opsioneel en kan by jou huis afgelewer word op 'n tyd wat jy kies, of in die ontbytarea bedien word.

Slaapplek

’n Bespreking by El Dorado 56 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir El Dorado 56
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado 56 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATWhPcGg1GbBjYwD5xr5gQdQy3g2etaOCVl8wrW9CpPbHSTZFSe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za