Oudtshoorn Akkommodasie by El Dorado 65 Luxury Self-Catering | LekkeSlaap
+21

El Dorado 65 Luxury Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir El Dorado 65 Luxury Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anneke T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke T
Gesin met klein kinders

Baie skoon, goed ingerig, lekker grasperk en braai buite.

Groot kamers met en suite badkamers. TV-kamer met DStv. Eetkamertafel binne en tafel buite op stoep by braai. Baie skoon! Kan ontbyt kies om op perseel te eet. Shuttle service na 2 restaurante.

Suzette F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette F
Saam met vriende

Baie rustig en baie skoon.

Ek sal enige een aanbeveel.

Lize L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike, skoon, moderne plekkie.

Baie dankie vir julle vriendelikheid en hulpvaardige diens. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Sal julle beslis aanbeveel en in ons dagboeke aanteken waar ons moet kom bly in Oudtshoorn.

Thomas R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Uiters gerieflik. Lekker gebly.

Leonie P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Waarde vir geld. Skoon en veilig.

Thea R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

El Dorado is n baie mooi en netjiese kompleks. Perfek geleë.

Die El Dorado kompleks is stunning. Ons eenheid 107A was net nie vir my op standaard nie. Bedlampies het nie die korrekte kragpunt gehad om te werk nie. Stort was nie skoon nie.

Fatiegh S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatiegh S
Gesin met klein kinders

Really great and relaxing.

We really enjoyed the flats we had, relaxing, cool and refreshing. Great for small kids and the AC helps a lot.

Koot S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Die oord en die eenheid is netjies en skoon. Eenheid is goed toegerus. Probleme ondervind met hammerslag in waterpype wanneer krane (veral kraan in kombuis) oop en toegemaak word. 'n Skuifdeur tussen hoofslaapkamer en toilet sou meer privaatheid bring.

Adelene E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene E
Gesin met klein kinders

Die plekkie is baie gerieflik en ons het lekker gebly.

Die kompleks is rustig en ons het baie lekker daar gebly!

Yvette D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met vriende

Baie netjies en skoon, dankie.

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese eenheid. Sal in die vervolg weer by El Dorado tuisgaan.

Aj S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj S
Saam met vriende

Baie lekker plek om te bly.

Die plek is baie nice en die slaapkamer het lugversorging. Die TV-kamer kan wel doen met nog 'n rusbank, maar verder het dit alles in wat jy nodig het. Dis baie stil en die swembad was skoon. Sal weer dit gebruik.

Esme H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf.

Vriendelike mense, netjies, veilig en rustig. Aangename mense, netjiese plek en rustige omgewing. Baie dankie sal beslis weer kom.

Elreth S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreth S

Lekker geslaap.

Pragtig, baie skoon en gerieflik. Flinke en vriendelike diens - baie dankie!

Dianne K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en goed toegerus.

Uitstekende verblyfplek en goed geleë om Oudtshoorn en omgewing te verken.

Noelene B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene B
Saam met vriende

Ons het baie aangename verblyf by El Dorado gehad.

El Dorado is baie beslis 'n tuiste weg van jou huis. Al die geriewe van ons eie huis was daar en selfs die warm water was genoeg vir al 6 van ons! Die eenheid waarin ons gebly het was baie netjies. Die matrasse op die beddens was ietwat aan die te ferm kant en die DStv het ook nie gewerk nie, ons kon slegs SABC-kanale kyk. Ten spyte van die beddens en DStv het ons ons gate uit geniet en sal ek dit beslis by my vriende aanbeveel.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: El Dorado Security Village, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NTQ1ZDYzLTM1MjEtNDdhNS05ZGNiLTI1Y2Y5ZGYxMzQ2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 El Dorado Security Village Buitekant Street 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.583181075138 22.191873192787
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za