El Gecko B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Gecko B&B het 'n rustieke Meksikaanse style en is kleurvol versier met donker oranje, koningsblou en lemmetjiegroen.

Ons tropiese agtertuin bied skadu onder groot palmbome en die voortuin het broodbome en vetplante. Ons gaste word verwelkom deur ons vriendelike personeel wat als in hul vermoë doen om gaste te akkommodeer. Ons gaste se gerief en verblyf is ons hooffokus. Linne en handdoeke word daagliks gewas en ons kok, Maria, berei 'n groot verskeidenheid Suid-Afrikaanse disse voor na elkeen se smaak.

Hierdie B&B is geleë in 'n stil, afgebakende gebied met sekuriteitswagte by die ingang en 'n patrollievoertuig 24 uur per dag. Ons is ook baie trots dat ons onlangs geslotekringtelevisie geïnstalleer het wat ons sekuriteit nog meer opskerp. Die oop- en toemaak van hekke geskied via 'n selfoon en slegs afstandbeheerders sal deur gaste sonder selfone gebruik word.

Ons het fasiliteite wat spesifiek vir sake reisigers voorsiening maak. Ons konferensie-venue is slegs beskikbaar aan gaste wat by die B&B oornag. Ons is toegerus vir gestremde persone en het 'n kamer wat spesifiek rolstoelvriendelik is.

Ons is langs Emperor's Palace Casino, konferensiesentrum. O.R. Tambo Internasionale Lughawe en slegs 20 minute vanaf alle besienswaardighede. Vir gholfliefhebbers is daar vier gewilde gholfbane naby Edenvale.

Ons is nie meer 'n troeteldiervriendelike instansie nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Gecko B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za