El Gran Chaparral Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Gran Chaparral is op 'n kleinhoewe van 2 hektaar geleë in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toeganklik. Ons is 2 km vanaf Rosslyn, 45 minute vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe (OR Tambo) en 40 km vanaf Midrand.

Al ons kamers is versier in 'n unieke styl wat 'n unieke persoonlikheid aan elke kamer verleen. Ons het 14 en suite-kamers, 1 gesinskamer met 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n leefarea en dan het ons 'n executive-suite met 'n Jacuzzi-bad en balkon wat uitkyk oor die tuine. Al ons tariewe sluit ontbyt en WiFi in. Dit maak nie saak wat jou behoefte is nie, ons voorsien net die beste van alles!

Ons geriewe, dienste en tariewe fokus op die sakereisiger/toeris wat 'n meer persoonlike ervaring najaag sonder om gehalte en professionele diens hoef prys te gee. Ontspan in ons pragtige tuin of voor die kaggel, speel 'n pot pool of bly op hoogte met jou gunsteling TV-program in ons vermaak-kamer. Geniet die plaas-atmosfeer wat hier heers met die perde en hasies wat vrylik op El Gran rondbeweeg. Hier sal jy jou tuiste weg van jou eie huis vind.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Gran Chaparral Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false