LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El-Ruze | LekkeSlaap
+27

El-Ruze

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir El-Ruze
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jarryd I - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and kind service, everything we needed, lovely breakfast too!

Tranquil and peaceful environment with a lovely outlook and some cattle! Lovely pool and space to sit outside with complimentary breakfast over the weekend, everything seems newly refurbished and very neat and cosy! Will definitely go there again if we need a breakaway! Shops and everything was close by too and was easy to find via maps. Situated on a farm, so always weary of surroundings, but was still a great time away!

Marna T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Sal definitief aanbeveel. Lekker gemaklik bed en netjiese kombuis.

Lerice H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerice H
Gesin met klein kinders

Warm en gesellige atmosfeer.

Ons het vreeslik lekker gekuier by El Ruze, is vriendelik ontvang. Die plekkie het ‘n warm en gesellige atmosfeer, baie netjies en tog luuks. Ons is bederf met ‘n heerlike ligte ontbyt alhoewel dit nie eens deel gevorm het van ons pakket nie. Baie Dankie Rudie. Ons sien julle gou weer en beveel julle graag aan.

Ntsebeng M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsebeng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay. Enjoyed the privacy.

A beautiful place surrounded by bushes, tranquillity at it's best.

Louis J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Saam met vriende

Was lekker rustig en plek skoon.

Kamers was skoon en netjies. Plek is stil en rustig sal die plek aanbeveel by my vriende. Definitief.

Riaan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Gasheer baie vriendelik.

Baie skoon en netjies. Gasheer het seker gemaak on is goed ontvang en het selfs eetgoedjies vir ontbyt gereël. Die moeite werd!

Coenraad S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en baie netjiese geriewe met 'n rustige atmosfeer.

Dit is beslis die moeite werd om El-Ruze te besoek vir 'n naweekwegbreek uit die stad of 'n plek om oor te slaap vir 'n troue of geleentheid in die omgewing.

El-Ruze's terugvoer

Dankie Coenraad,
Ons is baie bly dat jul het jul tyd by ons geniet hoop om julle weer te sien.
Rudi

El-Ruze
Ruan P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P
Gesin met tieners

Mal oor die ligging en plat op die aarde gasheer.

Die gastehuis is in bosveld weg van te besige stede, perfek om weg te kom van al die geraas en net ontspan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Love the location with down to earth welcoming host.

The guesthouse is located in bosveld away from too busy cities, perfect to get away from all the noise and just relax!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelfontein Plot 200, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA316FeHCh4QspJHr1ZNsaoOC7M2foNIu4DBtJrmRYcvDcnaJov9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Plot 200 Kameelfontein Roodeplaat 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.612854 28.404043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!