Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Koninginkamer
- Selfsorg.
- 2-enkelbedkamer
- Selfsorg.
- Dubbelkamer
- Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R200.
Rook is verbode.
Neem asb. kennis: Die kamers is toegerus met hitte-en-eetgeriewe, maar is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie; hulle bevat nie 'n stoof en oond nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 200 Kameelfontein, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang