Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Shadai Guesthouse & Spa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 90 resensies vir El Shadai Guesthouse & Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Daleen A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A

Ontspanne. Mooi uitsigte. Kuite geoefen!

Ek en my ma het die gastehuis baie geniet. Ons het rustig ontspan en uitgekyk oor die dam en ook die spa besoek. Die kamers en tuin is baie mooi en netjies. Vriendelike diens en mense. Lekker groot ontbyt gekry volgende oggend. Verskeie restaurante in area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphney M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphney M
Gesin met klein kinders

Our stay was amazing.

We had a lovely stay, the place was breathtaking . The staff was very friendly, and the owner was friendly as well. The breakfast was delicious, and the views were amazing. Definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great venue, friendly service, beautiful views and awesome food.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige atmosfeer.

Waarde vir geld. Netjies en vriendelike mense en baie gasvry. Ontbyt was heerlik! Sal weer gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Baie pragtige ou plekkie met 'n fabulous view gehad. Pieter en sy seun het elke oggend vir ons die lekkerste ontbyt gemaak. Pieter was ons behulpsaam met advies oor lekker eet- en kuierplekke, wat dit vir ons makliker gemaak het om die wegbreek te geniet. Ek en my man het van die spa-geriewe ook gebruik gemaak en dit was absoluut hemels! Hierdie is voorwaar 'n oulike plekkie naby alles en ek sal dit vir 'n wegbreek naweek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Saam met vriende

Fantastic.

Comfortable, clean, spacious. Nice breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties! Sal beslis weer gaan.

Dit was eerlikwaar 'n baie lekker, rustige en ontspannende kuier by El Shadai. Personeel is vriendelik en die eienaar weet vir seker wat hy doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marvin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

It is a wonderful place to spend time, the view, the location and the jacuzzi. Nice breakfast as well. My wife loves it and we will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive N
Gesin met tieners

Amazing breakaway.

The roads leading to the accommodation needs to be looked at- potholes and incomplete repairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugéne L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugéne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en vreedsame kuierplek!

Ideale plek vir 'n date night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename kuier.

Dit was vanaf ons daar aangekom het tot en met ons vertrek 'n onvergeetlike lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en hulle was baie gasvry!

Ons het baie lekker gebly met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kanthan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kanthan P
Gesin met klein kinders

Awesome.

Hosts were super friendly and accommodating. Breakfast was delicious and the rooms were spacious and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Galida K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Galida K
Saam met vriende

Brilliant.

Our suite was amazing. We enjoyed the splash pool so much that we didn't even leave the guest house on our first day! Pieter and Susan were amazing hosts and extremely considerate regarding our dietary requirements. Breakfast was good. The views are amazing and worth all the stairs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katlego T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego T
Gesin met klein kinders

Friendly hosts made our stay comfortable.

Good place, convenient. Excellent hosts, made our staff comfortable and homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat met mooi uitsig oor dam.

Mooi stil omgewing en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanle J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanle J
Gesin met tieners

Lekker!

Baie lekker ontbyt! Netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en 'n uitstekende ontbyt.

Parkeerplek kan 'n probleem raak vir groter voertuie. Baie netjies en skoon. Ontbyt is uitstekend elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Enkelreisiger

Absoluut fantasties.

Warm, vriendelike ontvangs. Pragtige, rustige, skoon gastehuis met mooiste uitsig op die dam. Ruim, netjiese kamers met al die nodige geriewe. Heerlikste ontbyt. Was 'n wonderlike ervaring en sal verseker weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and quiet.

We had a very nice stay, very welcoming, good breakfast and beautiful view over the dam. Can highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

El Shadai Guesthouse is 'n pragtige plek met 'n stunning uitsig oor die dam en berge, maar dis slegs vir fikse mense sonder enige knieë probleme.

Lekker gebly en ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige ervaring.

Ek en my man kon kom en gaan soos ons wou en het bederf gevoel. Sal definitief aanbeveel en weer 'n draai maak. Ons sal definitief weer gaan. Die ontbyt was ook heerlik. Ons het ook 'n spapakket gevat en dit was op die perseel gedoen wat baie gerieflik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hallo Cecile, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir julle ondersteuning en mooi daggie vir jou.

El Shadai Guesthouse & Spa
Juan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing plek.

Dit was net so amazing ondervinding. Baie skoon en mooi. Die vriendelike ontvangs was net awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hallo Juan, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit en ons is bly julle het dit tydjie geniet. Dankie vir die ondersteuning en mooi daggie verder vir jou.

El Shadai Guesthouse & Spa
Nicolet V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Really great and want to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Vriendelike mense. Dieretuin net onder die gastehuis, so mens hoor die leeus in die aande wat dit mooi maak. Ontbyt uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ubendra N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ubendra N
Gesin met klein kinders

Warm welcome from Susan and Peter. We were comfortable and well taken care off.

Will definitely recommend a weekend stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik geniet.

Soos "royalty" behandel. Diens was puik. Geriewe uitstekend. Ontbyt uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile J
Saam met vriende

Amazing breakfast. We had a wonderful time.

Wifi password only worked for an hour though but all in all we were happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, die mooiste sig oor Harties. Daar is baie om te doen in die area

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good

Good views and much more to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good experience overall.

Cilla, the local manager, was lovely, helpful and friendly. Price is reasonable but the resort/room is not 5 star. Beautiful view from verandah. Delish breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige uitsig. Lekker privaat.

Ontbyt uitstekend, gemaklike bed, verhitting baie goed, lekker jacuzzi. Pieter en Susan maak baie moeite om die kuier absoluut aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, netjiese plek, goeie diens.

Mooiste uitsig gehad op die dam. Netjiese, veilige plek. Lekker ontbyt. Baie goeie diens. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leendert M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelik.

Dit is 'n puik plek vir 'n romantiese wegbreek, die kos is ook puik. Sal beslis weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hernes S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hernes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ontbyt is groot en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi uitsig.

Moes stortkop afdraai om te kan stort by Kamer Nommer 1. Voel net 'n plan kon gemaak word nadat ons dit rapporteer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hi Carien, dankie vir jou terugvoer. Die stortkop was nie foutief en het gewerk. Die stortkop is so ontwerp dat dit nie water in die middel spuit nie. Dit was op n naweek gerapporteer en ons kon toe nie n ander tipe stortkop gaan koop omdat die hardeware toe was. Dit was die eerste klagte wat ons gehad het oor die spesifieke soort stortkop. Ons het dit intussen vervang.

El Shadai Guesthouse & Spa
Ilze S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S
Besigheidsreis

Baie goeie ligging en ons het dit baie geniet.

Die enigste negatiewe kommentaar is dat die waterdruk baie swak was en die stort het baie lank gevat om warm te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons het gevind dat daar 'n skroef los was in die handvatsel van die stort kraan. Dit het veroorsaak dat die klep nie behoorlik oop getrek word nie en dus sal die water stadig uitloop. Ons was heeltyd beskikbaar, maar ongelukkig het julle eers die probleem genoem met jul vertrek.

El Shadai Guesthouse & Spa
Willie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut lekker

El Shadai Guesthouse was absoluut 'n plesier. Die eienaars is baie aangenaam, die diens is uitstekend en die uitsig oor die dam is asemrowend. Die fasiliteite is goed, en die ontbyt is baie lekker. Jy het alles wat jy nodig het by die plek. Veiligheid is ook goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Willie, dankie vir die terug voer oor julle verblyf, Ons is bly julle het dit geniet en dankie vir julle ondersteuning, Ons hoop om julle weer gou te sien in die toekoms Mooi daggie verder

El Shadai Guesthouse & Spa
Karen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Pragtige plek. Was wonderlik.

Topklasnaweek. Kamers is pragtig. Uitsig asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hallo Karen, dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Dankie vir julle ondersteuning, ons hoop om julle terug te verwelkom in die naby toekoms. Alles wat goed is vir 2021.
Groete
Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Casandra H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casandra H
Saam met vriende

I will recommend the place, if they upgrade some areas of weakness.

The place has a beautiful view from the Penthouse we stayed in, but there was no Wi-Fi service in our room, as per the website. We are business people who make and receive communication and had to use our own data for that. We received some spa treatments and the room where the treatments were did not have toilet paper, soap or a towel and we had to send someone to get these items from housekeeping. The parking at the establishment was also a problem. There are 4 suites, and the fourth vehicle had to park behind the rest of the vehicles or outside the gate in a street that does not have street parking. Kathy who prepared the meals were very kind and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Haddad, thank you for taking the time to put a review. We take all reviews seriously and try to always improve.
Unfortunately, we were in Cape Town at the time that you were there, We have problems with the wifi in suite 4 as it is on the 4th level but we are going to put rooters and new fibre installed. If we were then we would have suggested that any time you are welcome to go to the dining room and use the wifi there
Regarding the spa room, I will take it up with Yvonne as she is responsible for the spa room.
We have a parking for each suite and you asked if your friends can come for a braai there the Saturday, and as I mentioned to you before you booked in we don't allow visitors but I will make an exception to the rule and allow your friends to come braai there, but I did mention to you that they will have to park outside and you were fine with it. That is why we don't want to allow this again to have visitors because now you are unhappy about the parking, but we did mention it.
Thank you for your comments we will definitely take note of everything you said and apologies for any inconvenience caused.
Have a lovely Christmas and God Bless you .

El Shadai Guesthouse & Spa
Janette B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek met prentjiemooi uitsig!

Uitstekend! Wonderlike ontbyt! Vriendelike en baie behulpsame personeel! Beslis 'n plek om te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enerth B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Enerth B
Saam met vriende

The house is beautiful, the view is stunning.

The hosts were very nice, they were friendly. Saturday was my birthday and I enjoyed my stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

El Shadai was een ongelooflike plek. Die uitsig, mense, diens. Was iets uit 'n boek uit. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni S
Gesin met klein kinders

Baie mooi, baie lekker.

Baie mooi, skoon, vriendelik, behulpsaam, regtig moeite werd om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongekile S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bongekile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was my first time. I enjoyed the view.

I loved it. I will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M
Gesin met klein kinders

Peaceful and accommodating.

Friendly service, definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous view and very comfortable accommodation.

Both the room and view were fabulous. The breakfasts also varied and tasty. The only pity was that we couldn't take full advantage of the stoep and view, as there are no awnings and the sun shines directly onto the bedroom and balcony till sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, vriendelike gastehuis met baie mooi uitsig.

Heerlike, veilige gastehuis met 'n baie mooi uitsig oor die dam in 'n doodloopstraat met min deurgangverkeer. Naby die hoofstaat met eetplekke en besienswaardaghede op die voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Anniversary weekend.

The place was top class. The views stunning. Service tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent M
Saam met vriende

El Shadai Guesthouse is an amazing place.

What a spectacular place. The owners and the staff were very amazing, friendly and treated us with respect. What you see is what you get. I can not fault this place: from the rooms, breakfast to the bathrooms, etc. it was out of this world. I will make this place my second home every time I go to Hartbeespoort and will book there and at no other place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphiwe M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe M
Saam met vriende

Our stay was amazing!

We enjoyed our stay to the fullest, we would not mind to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xan E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xan E
Saam met vriende

We had an awesome time at EI Shadai. The service we received was superb. They know how to treat guests. I felt at home.

I had an epic weekend there, will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolile B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolile B
Saam met vriende

Very warm.

The breakfast was lovely, the rooms were lovely and clean and the people were lovely, friendly, warm and accommodating! Loved the experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig wonderlik en die view was asemrowend!

Ons sal beslis weer teruggaan! Die verblyf en view is prentjiemooi en dis baie rustig. Die mense is vriendelik en as jy iets kort, is hulle nie bang om dadelik te help en sorg dat als reg is nie. Ons het dit vreeslik baie geniet! Ek beveel dit aan vir enige iemand wat wil wegbreek! Het my verwagtinge oorskry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en die omgewing is beeldskoon en rustig, en die diens is uit die boeke.

Ons is vriendelik verwelkom met 'n welkom mantjie; die uitsig is beeldskoon en die omgewing is so rustig dat al is jy in die dorp dit voel of jy weg van alles en almal is; die staf is vriendelik en die ontbyt was hemels. Ons sal beslis weer gaan, ons wou nie terug kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Maria, Baie dankie vir jou terug voer, Ons is baie bly dat alles goed verloop het en dat julle gelukkig was, Mens bekommer jou maar altyd as ons nie self by die gaste huis is nie. Ons sou graag julle wou ontmoet het, maar kon ongelukkig nie die naweek daar wees nie, Baie dankie vir jou mooi woorde en revue, dit beteken baie vir ons Hopelik sien ons julle weer in die toekoms, en is ons by die gaste huis. Mooi lang naweek, geniet die rus
Susan Elshadai

El Shadai Guesthouse & Spa
Daniella V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek tydens “Om Die Dam maraton”.

Ons het heerlik hier tuisgegaan tydens die naweek wat ons die “Om die Dam” wedloop gedoen het. Was ‘n goeie basis (naby aan alles) - en perfekte ontspanplek voor en na ons wedloop, presies wat ons wou gehad het. Die uitsig is pragtig en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katinka B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dit was baie lekker en ons was baie lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mense, skoon en netjies.

Ons eerste indruk was regtig fantasties. Hartlike ontvangs en goed georganiseerd. Die verblyf was werklik baie lekker en die ontbyt was uit die boeke. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Nicolene. Baie dankie vir jou revue, ons waardeer dit baie, Baie dankie vir julle ondersteuning,ons het dit baie geniet om julle hier by ons te verwelkom, en julle kuiertjie saam met ons geniet. Jy moet n wonderlike week hou, en God Seen julle ryklik.

Eankie
Groete,
Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalm en baie vreedsaam.

Lieflike wegbreek en baie gerus. Atmosfeer maak dat jy besef hoe uitgeput mens na liggaam en gees is. Susan, haar man en personeel het ons baie goed behandel en lekker Afrikaanse boere-gasvryheid aangebied. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hallo Rina,
Baie dankie vir jou revue, dit beteken baie vir ons. Ek is bly julle het die verblyf geniet, en lekker ontspan. Dit is die idee, dat ons gaste moet rus en die natuur moet geniet. Dankie ook vir julle ondersteuning, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer in die naby toekoms te sien. God seën julle in 2018.
Groete
Susan en Pieter

El Shadai Guesthouse & Spa
Moshiane L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moshiane L
Gesin met klein kinders

The place I very nice and clean. The staff is of very good standard, they are approachable and nice, everything happened last week, was the best and excellent. Thank you.

I was with my spouse and child. Everyone of us was happy, I can't wait to go back soon and I'm busy advertising them to my friends and family. Keep the good work up, you are the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Dear Prudence,

Thank you very much for taking the time to post review, we truly appreciate it. I would also like to thank you for your kind words, we are glad you enjoyed your stay with us and for referring other guests to us. We enjoyed your company, and especially that of your cute little girl.

God Bless you and your family this festive season.

Regards,
Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Kirk N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal definitief weer daar tuis gaan. Hoogs aan te bevele.

Die verblyf is regtig fantasties, awesome view. Plek baie netjies en skoon. sal dit definitief aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Baie dankie vir jou resensiee, dit beteken baie vir ons, Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit, ons is bly julle was gelukkig en het die verblyf geniet, Net jammer oor die weer, Jy het n pragtige dogter, en was bly julle 2 het by ons kom kuier.

Mooi week voorentoe, en mag God julle seën.

Dankie
Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Ben E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannend en stil.

Goeie ligging, lekker gebly en sal dit weer aanbeveel, goeie diens, lekker kos en hulle het dit vir ons aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diléne M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diléne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gasvry.

Was 'n heerlike naweekwegbreek. Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike atmosfeer. Die kos is ook uit die boonste rakke. Baie dankie vir die gasvryheid, ons het dit opreg waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Dilene
dankie vir jou terug voer ons waardeer dit opreg, Ek is bly julle het die kuier by ons geniet, en hoop julle kom weer terug in die naby toekoms, Dankie vir julle ondersteuning, God seen julle, en julle moet die naweek vreeslik geniet. Mooi daggie verder Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Mariet S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mariet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly, maar die foto's laat die plek baie beter lyk as wat dit is.

Mense baie vriendelik, als baie skoon, en kos lekker. Maar nie wat ek verwag het van 'n 5-ster-plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Beste Mariet,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons vat alle kommentaar, of dit positief of negatief is, ernstig op. Ek sien jy het 'value for money' n lae punt gegee. Moet nie as persoonlik op geneem word nie, maar wil graag van die geleentheid gebruik maak om te noem dat ons pryse die laagste van al die 5-ster gastehuise in die area, selfs van die 4-ster plekke. Julle het die goedkoopste kamer bespreek. Hoe duurder die kamer, hoe meer spasie word gebied en hoe mooier is die uitsigte.

Ek sien jy was ook nie tevrede met die 'customer service' nie. Ek weet ons was nie 24 uur beskikbaar nie, en het verduidelik ons moes elke oggend baie vroeg ry vir my seuntjie se aktiwiteite. Ons het ons bes gedoen om julle te akkomodeer so ver as wat ons kon. Dit is gelukkig baie min wat dit so gebeur dat my seuntjie elke dag kompetisies van verskillende soort op een naweek het. Ons was bereid om vir julle ontbyt te maak, maar julle het verkies om die R200 te neem en om nie ontbyt die eerste oggend te eet nie. Hiervoor het ons groot om verskoning gevra.

Ons is besig om by die swembad reg te maak waar 'n pyp gebars het. Ongelukkig gebeur goed partykeer waaroor ons nie beheer het nie, maar ons het onmiddelik mense gekry om daaraan te werk.

Ek is jammer julle was nie baie tevrede nie, en sal daaraan werk om selfs nog beter diens vir ons gaste te gee. Weereens dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Ek hoop dat julle darem die naweek verder geniet het in ons pragtige dorpie.

God seën julle en alle voorspoed vorentoe.

Groete,
Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Carl J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Ons het die tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Megan, thank you so much for your review, it means a lot to us. We always strive to give our best and when you get such positive feedback it really makes us happy. Thank you for your support. Have a wonderful weekend.
Regards,
Susan.

El Shadai Guesthouse & Spa
Tsholofelo M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo M
Gesin met klein kinders

I had wonderful time.

All went well, had nice time. The owners are very warm and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Tsholofelo,
Thank you for taking the time to write a review for us. It means a lot to us and thank you for your positive feedback. We really enjoyed your company, and we hope to see you again in the near future.
God bless you.
Regards,
Susan.

El Shadai Guesthouse & Spa
Marietta P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n gastehuis wat ek weer sal besoek - veral die Penthouse wat sy eie swembad het.

Moet dalk net noem dat daar genoem moet word dat daar heelwat trappe is om te klim. Diens uitstekend. Dit was beslis die geld werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Marietta

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit maak ons baie opgewonde as ons sulke positiewe resensies kry. Ons is bly julle het die tydjie saam met ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien in die naby toekoms. Julle moet 'n fantastiese dag hê. Al God se liefde met julle.
Dankie
Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Natasha B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing. The view is stunning and the host and hostess is wonderful!

I was blown away with the amazing view from the top. The host and hostess was so nice and kind. I will recommend this place any day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Natasha,
Thank you so much for your review, it means alot to us, we appreciate you taking the time to put a review.
Thank you for your support, we hope to see you again in the near future. God bless and have an awesome Christmas and new year.
Regards,
Susan

El Shadai Guesthouse & Spa
Prudence S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence S

Perfect.

I can't wait to go back again, everything was outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en asemrowend.

Netjies en skoon met professionele diens en 'n baie mooi omgewing. Ontspanne en vriendelike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johny S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Proper place.

What a refreshing place with a warm welcome and good customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelike personeel. Ongelooflike plek om te oornag. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khadija D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khadija D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Beautiful views of the dam and mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, skoon, private verblyf met ongelooflike uitsig, sonsondergang en soveel ekstras.

Ons verblyf in suite 4 was alles wat ons gehoop het en soveel meer. Dankie vir al die ekstras, vriendelikheid, privaatheid en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

El Shadai Guesthouse & Spa se terugvoer

Hello Barry, Baie dankie vir jou revue, ons waardeer dit baie, Dit beteken altyd baie vir ons as gaste vir ons komentaar lewer, en so dan kan ons ook verbeter, Weereens, baie dankie vir julle onersteuning, ons het julle kuertjie baie geniet

Julle moet n wonderlike Kersfees, en geseende nuwe jaar hou

Groete
Susan
El Shadai

El Shadai Guesthouse & Spa
Lynette H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en uitsig onwerklik mooi.

Die eienaars is baie vriendelik en hulle laat jou op jou gemak voel. Die uitsig is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie bestemming vir 'n naweekwegbreek!

Ons het baie lekker gekuier en heerlik ontspan. Die ontbyt was uitstekend. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lodewicus A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewicus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Skitterende uitsig oor die dam, fantastiese ontbyt, al was beurtkrag 'n uitdaging vir hulle gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan-dirk V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan-dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en verblyf. Sal beslis weer terug gaan.

Die gastehuis was pragtig skoon. Hulle doen besonders baie moeite. Die verblyf is vyfster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boitumelo M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness

Their service is out of this world and the breakfast was the best. Susan is such a darling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good views and clean room.

Very nice location with good views and a very clean room. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons verblyf daar baie geniet.

Die kamer het 'n baie goeie uitsig oor die dam. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Die diens wat ons ontvang het was ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kabelo S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect

A perfect place to just relax and have peace of mind. It's so quiet, I loved it! Awesome view of the dam, and the reception was overwhelmingly warm, thanks to the very friendly and helpful staff. Definitely going back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette O

Heerlik en ontspanne!

Gasvryheid! Absoluut 'n onvergeetlike ervaring. Verseker aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois (fav) V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois (fav) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly volgende keer langer!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanine B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die diens was uitstekend en die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, lovely views!

Good hosts that made us feel at home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

El Shadai Gastehuis - definitief 'n moet!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 14, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5d3ba3e7812bd93d7b9731129d2974c873cb8d913d0d3e7b2a092749a8b4e2bab47f1997f58e66b898868379c2f69908c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 14 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.727347510379 27.859755801258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem