LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elands Valley Guest Farm | LekkeSlaap
+88

Elands Valley Guest Farm

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandskloof, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Elands Valley Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas, ongeveer 15 km vanaf die hartjie van Dullstroom. Die plaas bied 'n rustige wegbreek, met voëlkyk geleenthede en die omgewing wemel met forel.

Elands Valley Guest Farm bied verblyf in 4 losstaande kothuise, elk met slaapplek vir 3 tot 10 gaste. Die eenhede het 2 of 4 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie of 'n goed toegeruste kombuis met die basiese toerusting om te kook. Elke eenheid het ook 'n leefarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die plaas is ongeveer 200 tot 400 m van mekaar af geleë. Daar is staproetes op die eiendom, en perdry kan ook gereël word. Dié dorpie is bekend vir sy forel en reënboogforel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Elands Valley Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Elandskloof, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Elands Valley Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandskloof, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAflusM0IfKdPGwoXhLLZtSSdQVT5c1bLbLkeKeigQ44gmDcVne5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Elandskloof Belfast 1100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.541346 30.147727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!