Elandsbaai Wegbreek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elandsbaai Wegbreek is in die Weskusdorpie Elandsbaai geleë en is stapafstand vanaf die strand.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met 3 slaapkamers, 1 badkamer wat gedeel word, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 2 kamers onder - die een het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die boonste kamer het ook 'n koningingrootte bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en word tussen die kamers gedeel.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en koffiemasjien. Verder is daar 'n kaggel, braai-area en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing: swem, branderplankry, seil, seilplankry, vlieërbranderry, duik, visvang, 4x4-roetes, bergfietsry, rotsklim en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Elandsbaai Wegbreek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elandsbaai Wegbreek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false