Elandsvlei Estate Chalet
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra R300 per persoon. Minimum 4 gaste word vereis.
Selfryritte word toegelaat vir diegenge met 'n 4x4-voertuig, ATV of 'n veldmotorfiets. Elandsvlei versoek dat gaste wat hierdie aktiwiteit wil aanpak, eers op 'n begeleide wildrit gaan sodat hulle meer bekend sal wees met die perseel.
Let asb. dat daar op die perseel gejag word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marken-weg, Macouwpan Plaas 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom