Elegant Apartment at Grove Mall
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Melinda P - Nov 2023
Algehele gradering
Elegant apartment is gelieflik skoon, wel toegerus en lekker sentraal gelee.
Elegant Apartment at Grove Mall se terugvoer
Baie dankie Melinda, dit word baie waardeer! Groete, Elbie
Yusuf S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Deon F - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing. Maklik toeganklik.
Trudie V - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby Grove Mall en Metro, volledig toegerus, veral bly oor wasmasjien.
Elegant Apartment at Grove Mall se terugvoer
Baie baie dankie vir die uitstekende resensie!! Ek waardeer dit só baie!
Liefde,
Elbie
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ombika-straat, Wild Olive-kompleks, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom