+93
Gastehuis in Moregloed

Elegant Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Adele B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Excellent, friendly service. 10/10 from us! Friendly, welcoming staff. Very clean and tidy. Food delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Thank you for the great review, Adele! Hope to see you guys again soon!

Lezane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelikste mense. Heerlike, skoon en netjiese verblyf! Lekker geslaap met 'n fantastiese ontbyt! 5 verskillende koffies om van te kies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie Lezane vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Matileze V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Pragtige plek. Baie netjies en eienaars is so vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer, Matileze!

Nicky V
1 nag Besigheidsreis
3.4
Feb 2026

Old fashioned but clean. Room was clean but overcrowded with furniture and felt a bit claustrophobic. No info was provided regarding WiFi passwords or how to use the TV (which I couldn't get to work with Netflix). Breakfast was nice, but the coffee wasn't good at all. The host spent the entire breakfast talking to us, which wasn't bad but felt a bit intrusive. I personally won't go back, but it's not a bad place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dear Nicky, Thank you for taking the time to share your feedback. We are pleased that you found the room clean and enjoyed the breakfast. We are sorry that certain aspects of your stay did not meet your expectations. The room contains the standard amenities required for guest comfort, including a double bed with two bedside tables and lamps, a fixed work desk suitable for laptops, a microwave, cutlery, and a bar fridge. The Wi-Fi password is displayed on a clearly marked stand on the workstation. The television and DStv each have their own remote control, and the Netflix button is available directly on the television remote. Had you informed us that you were experiencing difficulty, we would gladly have assisted you immediately. Regarding the coffee, guests may choose from a percolator, a bean-to-cup coffee machine, instant coffee, decaffeinated coffee, Nescafé Gold, Nescafé Espresso, Douwe Egberts Pure Gold, Vietnamese salt coffee, caramel coffee, and a selection of 11 different teas. Additional options are also available on request. We therefore regret that none of the available choices suited your personal preference. During breakfast, I had a conversation mainly with your colleague after she asked me a question relating to the work being done at the municipal dumpsite in Polokwane. The conversation was conducted in Afrikaans, and you were not directly involved in it. It was never my intention to make you feel uncomfortable or intruded upon. We encourage all guests to raise concerns with us during their stay. Most issues, including assistance with the television, Wi-Fi, room arrangement, or beverage preferences, can be resolved quickly and easily when brought to our attention. Unfortunately, none of these concerns were raised with me directly. We have welcomed guests for approximately 20+ years, and this is the first complaint we have received regarding the variety of coffee available! We value constructive criticism whenever it helps us improve, although in this instance we believe reasonable options and assistance were readily available. We respect your decision not to return and wish you well in your future travels. It is clear that we just can't please everyone, and even when we try, some people can never be pleased.

Simone J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Baie gasvry en lekker gebly. Baie lekker gebly, sal vir seker voorstel. Lekker sentrum met Woolworths Food en Checkers naby. Baie gasvry en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie Simoné vir julle ondersteuning. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te kan huisves. Vriendelike groete Arthur Mc Dermott

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Dit was baie gerieflik, vriendelike diens, ten spyte van kragonderbreking. Ja, ten spyte van kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie vir die ondersteuning weereens! Baie dankie dat julle verstaan wat die situasie was met die storm skade in Polokwane. Jammer oor die kragonderbreking, maar die batterye kan ook net 18 ure hou, en as die kliënte die luversorgers afsit tydens onderbrekings, sal die batterye so ongeveer 24-26 ure gehou het. Dis maar die tye wat ons in leef deesdae nê. Ek glo Elsabé het mooi gekyk na julle. Groete

Gideon G
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2025

Gemaklik, netjies, vriendelik en gasvry. Baie dankie vir gemaklike, veilige oornagverblyf, en die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie Gideon! Jammer ek kan niks veel doen aan die location of security nie. Dit is in die hande van die owerhede en politici. Ons kan en het wel elektriese heinings op en 'n kamerasysteem. Als wat ons meer doen, sal seker die koste baie vergroot en dan sal die waarde vir geld sekerlik nog daal. Ons is wel 2 blokke van die Greanery Mall en 1 blok van die nuwe Hilton Hotel in die CBD van Polokwane. So, die ligging verbeter, andersins sou die Hilton 'n beter area gekies het, ek glo. Nogtands dankie vir die positiewe terugvoer.

Ronell L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exceptional stay. Exceptionally friendly host/hostess. Ensuring client satisfaction from the word go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Baie dankie vir jou ondersteuning, Ronell, en vir die mooi resensie. Gasvryheid en netheid is baie belangrik vir ons, en jy is enige tyd weer welkom hier by ons! Groete Arthur & Santie

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly in 'n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie vir julle ondersteuning, Matheus. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dankie vir die lekker gesels, en kom gerus weer!

Henu C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker - sal vir seker weer daar boek. Baie lekker gebly, baie netjies skoon, veilig en heerlik ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie Henu vir die mooi resensie en jy is baie altyd welkom hier by ons! Hoop ons sien jou weer vorentoe... Groete Arthur & Santie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arthur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

79 Oost Street, Môregloed, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACOpG4J4WxC5BlYJPIpx717tDsNyhOY3CYDI2VvLXWDBYk0yxLO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 79 Oost Street Môregloed 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.902222222222 29.468611111111

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang