Elegant Tokyo Studio | No Loadshedding
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Tokyo, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 428 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kaapstad, bied Elegant Tokyo Studio selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Badkamer met 'n stort, wasbak en toilet word voorsien. Alle linne, badhanddoeke en seep is ingesluit.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n muurgemonteerde TV en 'n aangewese werkruimte. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het ook toegang tot die dak swembad, braai en eetarea. Greenmarket Square en die Iziko Bo-Kaap is binne loopafstand, terwyl Seepunt Promenade 3.7 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- The Tokyo, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Tokyo, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang