Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elemental Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Elemental Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deanne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne B

Wonderful stay!

Group of adults - we had a wonderful time. Plenty of space for a large group. Absolute best location and a wonderful walkway onto the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Thank you so much Deanne. We appreciate the feedback greatly!

Elemental Beach House
Lee-anne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-anne V

Uitstekende ligging en lekker kuierhuis vir 'n groot familie.

Voorkant van die huis kan definitief doen met 'n opknapping om jou eerste indrukke te verbeter. Die bed in die hoofslaapkamer is definitief ook deurgeslaap aan die een kant en dit beïnvloed mens se verblyf ook negatief. Daar is ook heelwat klein goedjies wat aandag nodig het in die huis om die kwaliteit van die verblyf te verbeter. Maar mens kan nie verbeter op die ligging nie. Dit is heerlik om die see so hard in die aand te hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley B
Gesin met tieners

Lovely house with stunning views.

Well stocked with everything you need to enjoy a relaxing weekend. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W
Gesin met klein kinders

Probably the best place I’ve stayed in.

It’s like a movie set, great for a large family of all ages, well equipped, can’t fault it and so going back next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

THANK YOU MARK. WE SO APPRECIATE THE REVIEW AND HOPE TO SEE YOU NEXT YEAR AGAIN. REGARDS ELEMENTAL.

Thank you Mark,

We appreciate the review and hope to see you next year again.

Regards
Elemental

Elemental Beach House
Brian L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian L
Gesin met klein kinders

Wonderful location with great views.

Once you step through the front door, you enter home filled with tons of zen. We loved the short break and look forward to our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Thank you Brian for the wonderful review. We appreciate it. Hope we see you again.

Regards
Elemental

Elemental Beach House
Nadezna A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadezna A
Gesin met tieners

Had a lovely stay.

We enjoyed our stay, house was neat and everything we needed was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Thank you so happy you had a lovely stay.

Elemental Beach House
Marius C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Lekker leefhuis, alles wat jy nodig het, beste ligging, genoeg badkamers en kamers vir privaatheid.

Meer as wat ek verwag het om 'n groot groep te akkommodeer, die huis vloei en leef lekker, maklik om netjies te hou, goed-toegeruste kombuis, braaigeriewe en pizza-oond 'n wenner. Genoeg sitplek, kuierplek, leplek, ons sal definitief weer gaan, maar langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Thank you Tertia, we appreciate the feedback and look forward to hosting you again sometime in the future.

Elemental Beach House
Louzell M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louzell M

'n Heerlike kuierhuis met perfekte ligging reg op die strand en asemrowende see uitsigte!

Perfek vir 'n groot groep wie tyd saam wil spandeer maar met oorgenoeg afsonderlike ontspan hoekies vir eietyd. Almal met die lieflikste see uitsigte. Elemental Beach House is nou hoog op ons gunstelinglys. Die binne- en buitebraaigeriewe (boonop ook met pizza-oond) maak dit ook geskik vir enige weer. Ons kom vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

thank you Louzell! Please come again. We so appreciate your feedback. Regards Elemental!

Elemental Beach House
Pauline H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline H
Saam met vriende

Gorgeous house right on the beach!

Amazing quiet hideaway spaces for maximum chill and great facilities and equipment to use. Will definitely be back. We loved every second of our stay. The pizza oven and outside space is divine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Thank you Pauline, much appreciated

Elemental Beach House
Lazanne T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazanne T

Perfekte vakansie by die see.

Elemental Beach House het al ons verwagtinge oorskry. Ons asems was weggeslaan toe ons die huis binnestap. Die highlights was die feit dat dit reg op die strand is, ons kon op die stoep sit en ons kinders dophou in die branders. Jy hoef letterlik net jou klere en kos saam te vat, anders is alles daar, plus meer. Ek wil nie te veel weggee nie, want alles wat daar was was 'n aangename verassing. Ons was met klein kinders en hulle het 'n baie lekker tyd gehad, al klaar vir ons gesê hulle wil nie weer na 'n ander huis gaan nie. Ons as familie het besluit om dit ten minste 'n jaarlikse uitstappie te maak, maar definitief 'n bietjie langer. Baie dankie aan Stephne se gasvryheid, ons het die late check out verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Liewe Lazanne . Baie dankie. Ons waardeur dit baie. One is verskriklik bly julle het so 'n aangename tyd gehad. Groete Stephne.

Elemental Beach House
Simon F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon F

Probably the best spot on the West Coast.

This place is an absolute gem. Any closer to the beach and your luggage would get wet. The plunge pool is brilliant for a quick dip. The beach is stunning, very clean with lovely clear water for swimming and very little wave action. Each part of the house was very well equipped, especially the kitchen, with every utensil you could imagine. Even though it was 40 degrees plus when we arrived, the lower level of the house was cool. Upstairs is hot during the day but each room has fans and was perfectly fine in the evening. But take mosquito repellant. They are legion. There is a big fridge, a smaller wine fridge and a small deep freeze so your drinks and food will be cold. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Dear Simon. We thank you so very much for your review on our Beach House. Stay safe during the lockdown and hope to see you again at the sea. Regards, Stephne.

Elemental Beach House
Megan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met vriende

Perfect for a relaxing weekend away.

Only thing missing was a docking station for music, but otherwise could not fault it. Well equipped, beautiful location and very comfortable beds!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elemental Beach House se terugvoer

Thank you Megan for the review. We appreciate it greatly. We used to have a blue tooth mobile speaker for clients to use but sadly it somehow disappeared. We will relook at adding another secured one to the beach house for future . Thank you . Stephne

Elemental Beach House
Jacqui D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui D
Gesin met tieners

My family and I loved our stay.

My only regret was that we didn't stay longer. A weekend is just not enough. The location is great, we would definitely go back. May off-season rates are more affordable and maybe there will be less flies around.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek en my gesin was mal oor ons verblyf.

Ek is net spyt dat ons nie langer gebly het nie. 'n Naweek is net nie genoeg nie. Die ligging is wonderlik, ons sal beslis teruggaan. Mag die buite seisoen tariewe meer bekostigbaar wees, is daar miskien minder vlieë.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walter-singel 7, Brittaniabaai, St. Helenabaai, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkzyP07i6Zn4s20nICQVMR31pw5xJLYSaoKgazY83JnkFcf2UI5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 7 Walter Crescent Brittania Bay 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 11:00 -32.720496460465 17.933761015869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem