Table View Akkommodasie by Elements | LekkeSlaap
+40

Elements

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandpiper-singel 49, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Of jy aktief wil wees of sommer net in die hangmat wil ontspan wat oor die swembad uitkyk, kan jy by Elements albei doen en ook modieuse Kaapstad met sy omliggende omgewing verken. Elements is nie 'n besige rugsakreisigers-plek nie en ook nie 'n gewone gastehuis nie, maar iets spesiaal. Ons bied akkommodasie met 'n vars, stylvolle benadering, goeie waarde vir geld en 'n fokus op kwaliteit en netheid. Ons sorg spesiaal vir jongmense en diegene jonk van hart. Daar is nie luukshede nie, maar alles wat 'n vinnige pakker voor sou vra.

Gaste kan kies tussen akkommodasie in woonstelle asook en suite-kamers. Soos ons naam sê is alle kamers geverf en versier volgens die vier elemente. Bykomend tot slaapkamer en badkamer bied die woonstelle ook 'n sitkamer en slaapbank vir 'n derde en vierde persoon, en daar is 'n kombuisie. Die dubbel en suite-kamer en woonstelle is almal ingerig met TV's, yskasste haardroërs, seepbakke en handdoeke.

Gaste kan op sonbeddens ontspan in ons tropiese tuin, op die hangmat of die dagbed lê, in die swembad verfris of die braai-area gebruik. Ons ander geriewe sluit in WiFi en 'n biblioteek. Jou sporttoerusting kan veilig gestoor word.

Vir gaste wat aktief gedurende hul verblyf wil wees bied ons 'n reeks dagtoere en sportaktiwiteite. Goedkoop huurmotors word deur ons gereël van/na die lughawe of met aflewering by ons huis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Elements
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sandpiper-singel 49, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elements het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandpiper-singel 49, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85ce834d45d261e82a39744c99235b08597481347732e812ed229e2f89d55465d0bed17685c9a458848d9872e753af0b47b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 49 Sandpiper Crescent Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.83680738031 18.49945306778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za