2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 17:00 - Elements 104, Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Elements 104 is geleë in die Elements Private Gholflandgoed en bied gehalte-verblyf vir gholfspelers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Tweeplaatstoof is ook beskikbaar.
Daar is 'n TV met DStv en lugversorging.
Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en mag die swembad by die hoofhuis gebruik.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Elements Private Gholflandgoed is ongeveer 125 km vanaf Pretoria in die pragtige Waterberg-streek, net buite Bela-Bela.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhart Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elements 104, Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Elements Private Golf Reserve 104 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Elements 104, Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 17:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang