Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements 54 Golf and Game Lodge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2024 tot 29 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-plaas, Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 700 R4 845 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Elements 54 Golf and Game Lodge is in die Elements Private Golf Reserve in Limpopo en word as een van die top-10 gholfbane in Suid-Afrika beskou.

Die lodge beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging en 5 badkamers. Drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die en suite-badkamers het 'n bad en stort en die derde badkamer het net 'n stort. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die aparte slaapkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis het 'n uitsig oor die welige bosveld en is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n Nespresso-masjien, ysmasjien, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n stoep met 'n kroeg-area en 'n ingeboude braai met 'n eetarea. Gratis WiFi en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat die ligte tydens beurtkrag sal aanhou.

Die lodge het 'n sethoubaan en 'n groot kuier-area met 'n pooltafel, swembad en 'n boma. Daar is waterbokke, impalas, sebras, rooihartebeeste, njalas, koedoes, blouwildebeeste, bergrietbokke, bosbokke en blesbokke in die reservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Elements 54 Golf and Game Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Elements 54 Golf and Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Elandsfontein-plaas, Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements 54 Golf and Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R5 700
R5 700 R4 845
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 700
R5 700 R4 845
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-plaas, Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa16fa23763b7fd0600a97ac5e1b868a07a8ba62e49741ab0c319de5bf42e35b9a2e2c87b20c5003b2aadef29c851e170e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 700 nouVanaf R4 845 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 Farm Elandsfontein Elements Private Golf Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.786539554384 28.1205304045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem