Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Bush Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis nr. 2, erfdeel 261, Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Elements Bush Lodge is in die Elements Privaat Gholfreservaat geleë, 25 km buite Bela-Bela. Hierdie luukse lodge spog met 'n pragtige uitsig oor die bosveld en bied slaapplek aan 12 volwassenes.

Die lodge beskik oor 6 en suite-slaapkamers met 2 driekwartbeddens elk. Vier van die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, bad, toilet en wasbak en die ander 2 en suite-badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-lodge het 'n kombuis met 'n hoë plafon en 'n onthaalarea. Groot glasstapeldeure lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die Waterberg-streek. Die moderne kombuis het 'n groot eiland vir kook en kuier, sowel as 'n spens, opwaskamer met 'n ysmasjien, eetgerei en breekware. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond in.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n slim-TV, Netflix en sekere DStv-kanale, 'n eetarea en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n boma in die bos vir 'n bosveld-braai, lugversorging, WiFi en 'n lekker swembad met 'n pragtige uitsig.

Die privaat reservaat bied 'n rits aktiwiteite, insluitend bergfietsroetes, tennisbane, wildkyk, voëlkyk, 'n swembad en 'n gholfbaan met 18 putjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Elements Bush Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Elements Bush Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marceleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Huis nr. 2, erfdeel 261, Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis nr. 2, erfdeel 261, Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d87d5b3b6d825b810c2471b5a6d7e6e0cd334932d4415bf4918967fe653267ad2ec8900f273db189cda5f33decd9ebfd5f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 House Number 2, Stand 261 Elements Private Golf Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.791896350083 28.134240420238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem