Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Erfdeel 9, Cyferfontein-streek, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Elements Private Golf Reserve in Limpopo is 'n pragtige, unieke gholflandgoed net 'n uur en 'n half se ry noord van Pretoria in die manjifieke Waterbergreeks. Die ligging van die Elements Private Golf Reserve is een van die grootste faktore wat dit só uniek maak.

Die pragtige bosveld wissel tussen natuurlike koppies en oop velde met berguitsigte en stroompies. Die Limpopo-gholfbaan lê in 'n vrugbare vallei van inheemse plantegroei en kunstige landskap. Die klubhuis is op 'n koppie geleë, kyk uit oor die 9de en 18de putjies en het lieflike uitsigte oor die baan en die omliggende omgewing.

Elements Private Golf Reserve is 'n luukse residensiële landgoed met slegs 308 privaat huise wat op die 495 ha-perseel gebou word. Die erwe is geposisioneer sodat dit perfek met die bosveld-omgewing saamsmelt en privaatheid verseker.

Die wildspesies wat op die landgoed woon, sluit in: koedoes, rooibokke, blouwildebeeste, sebras, blesbokke, rooihartebeeste, rooiribbokke, bosbokke, sowel as kleiner inheemse spesies. Weinige gholflandgoedere in Suid-Afrika spog met hiérdie soort natuurlike diversiteit en prag. Limpopo-gholf op sy beste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Elements Private Golf Reserve
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 827

Jaar gelys 9

Ligging

  • Elandsfontein Plaas, Erfdeel 9, Cyferfontein-streek, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Private Golf Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein Plaas, Erfdeel 9, Cyferfontein-streek, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYzYwYmY0LWI4MWEtNGNlYS05ZGZjLTg3ZGNmNmI5NTZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Portion 9, Elandsfontein Farm Cyferfontein District 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.79185995494 28.134301170639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem