Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve Lodge 148

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor hulle bespreek navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Rook is verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen R300 per dag maar moet vooruit gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elements Privaat Gholfreservaat, Cyferfonteinpad, Erfdeel 9 Elandsfontein Plaas, Cyferfontein Distrik, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c24d646851212e823b469959a395b3913d1dfbfc352b80d3422fa892ef019b5bd598e9df669036a22f1b27278fbb027c822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Elements Private Golf Reserve, Cyferfontein Road Portion 9 Elandsfontein Farm, Cyferfontein District 0480 Limpopo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -24.791091450838 28.138997080642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem