Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Valley View Villa

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 279 Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elements Valley View Villa is in Elements Privaat Gholf- en Natuurreservaat geleë. Dié pragtige, veilige reservaat het 'n 18 putjie-gholfbaan en 24 uur-sekuriteit. Daar is ook verskeie bokspesies en diertjies in die reservaat en die villa's is ver van mekaar af gerangskik vir vrede en privaatheid.

Die villa het 4 ruim en suite-slaapkamers wat geskei word deur 'n sitkamer en kombuis vir privaatheid. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n buitestort. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, verwarmer, en 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig.

Die sitarea het 'n TV met kompakte DStv. Daar is 'n sonkragstelsel en 'n omsetter in die geval van kragonderbrekings.

Die kombuis en sitkamer is oopplan en daar is 'n skuifdeur na die balkon. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n TV met DStv Compact. Die onderdak-patio het 'n stoepstel met sitplek vir 8 mense. En daar is 'n lekker swembadjie en 'n vuurmaakplek onder die balkon.

Slaapplek

’n Bespreking by Elements Valley View Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Elements Valley View Villa
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 186

Jaar gelys 4

Ligging

  • Eenheid 279 Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Elements Valley View Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 279 Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb011e2b88f8bc72d72b89f8a0c3516667437ef3e8186b4325ff9692813261929e150f7e554be310a642a51a04cea72ad12e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 4 Unit 279 Elements Private Golf Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.799237 28.130754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem