Alberton Akkommodasie by Elephant Bush Guest Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Elephant Bush Guest Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Marthinus Oosthuizen-laan 37, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Elephant Bush Guest Cottage is 'n lieflike kothuis in Alberton en is ideaal vir sakereisigers of gesinne wat die area besoek.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is beskikbaar vir 2 kinders in die leefarea.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet of TV kyk wat DStv het. Netflix is ook beskikbaar. WiFi toegang word voorsien.

Elephant Bush Guest Cottage het maklike toegang tot die N12 en 'n lughawependeldiens kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Elephant Bush Guest Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Elephant Bush Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marthinus Oosthuizen-laan 37, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Elephant Bush Guest Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Marthinus Oosthuizen-laan 37, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqeL84EzqzEUhLYRa0risIVJ7h0h0s44GLircjVwKbS07ihwhRa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 37 Marthinus Oosthuizen Avenue Alberton 1449 Gauteng 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -26.25397202759 28.12290585152
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za