St Lucia Estuary Akkommodasie by Elephant Lake Hotel | LekkeSlaap
+36

Elephant Lake Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullet-straat 2, St Lucia, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Elephant Lake Hotel in St Lucia lê aan die oewers van die St Lucia-monding.

Die hotel het 56 gerieflike en suite-kamers met lugversoring en 'n privaat balkon of patio. Die kamers het elkeen sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, kluise en haardroërs.

Vanaf die hotel se uitkyk-dek kan jy die asemrowende sonsondergang geniet terwyl jy aan koue skemerkelkies teug. Saans kan seekoeie van die dek gesien word.

Die hotel het 'n swembad vir luilekker somersdae. Die restaurant bedien ontbyt, middagete en aandete.

Gaste kan gerus enige aktiwiteite wat deur Elephant Lake Safaris gereël word, geniet. Dit sluit bootvaarte, dag- en nagsafari's, strand- en snorkeluitstappies na Cape Vidal, en besoeke aan besienswaardighede in die iSimangaliso-vleilandpark (bv. Mission Rocks en Catalina Bay) in. Ander aktiwiteite sluit wildkyksafari's in die wêreldbekende Hluhluwe/iMfolozi-wildreservaat, en besoeke aan 'n skoenlappertuin en tradisionele Zulu-dorpie, krokodilsentrum in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Elephant Lake Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Mullet-straat 2, St Lucia, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Elephant Lake Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullet-straat 2, St Lucia, St Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1Mzg1ZDE5LWZlMDQtNDU5NC1iNTQ3LTQ1MTE2MTljYTViMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 3 Mullet Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.373999017357 32.411491619821
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za