LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58

Uitspan 253 @ Elephant Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

20% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2026 tot 20 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rooiberg Road, 253 Mabalingwe Elephant Lodge, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Uitspan 253 @ Elephant Lodge is 'n pragtige grasdakhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat, 29 km wes van Bela-Bela in Limpopo. Die natuurreservaat bied 'n unieke wilderniservaring en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers en gesinne.

Hierdie selfsorg-eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die eerste 2 slaapkamers is op die grondvloer geleë en is gemeubileer met koningingrootte-beddens, lugversorging en plafonwaaiers. Die derde slaapkamer, bo, beskik oor 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kombuis vloei in 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die lodge. Skuifdeure maak oop na 'n patio met 'n swembad, waar gaste hul oggendkoffie kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte inneem.

Die lodge is stapafstand van swembaddens, 'n putt-putt-baan, winkels, restaurante en 'n speelgrond vir kinders. 'n Verskeidenheid ontspanningsaktiwiteite is beskikbaar vir beide kinders en volwassenes, insluitend minigolf, tennis, muurbal en die gewilde padelbane. Daar is ook buite-leefruimtes en 'n braai-/kampvuurarea, perfek om die dag af te sluit.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riekie M
Gesin met klein kinders
5.0
Bosveld atmosfeer weg van stadslewe, lekker gerus en net die bosveld geniet. Baie lekker gebly, sal beslis weer bespreek.
Aug 2026
Christine E
Saam met vriende
5.0
Game drives en ideale wegbreek. Fantastiese geriewe en sal weer daar bespreek.
Aug 2026
Craig D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Brilliant location and facilities. The unit has everything needed and more, incredibly well maintained and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Daniel K
Gesin met tieners
5.0
Baie gesellige plekkie. Dit was regtig 'n gesellige plekkie met alles wat mens nodig het. Baie privaat en 'n mooi uitsig in die bos.
Jul 2026
Marietjie G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer soontoe gaan. Die plek is pragtig, netjies, met alles wat jy benodig en lyk presies soos die foto's.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anél Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Rooiberg Road, 253 Mabalingwe Elephant Lodge, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Uitspan 253 @ Elephant Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf R2 700
20 % AF
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 700
20 % AF
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 700
20 % AF
R2 700 R2 160
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Rooiberg Road, 253 Mabalingwe Elephant Lodge, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba624dcf851ec0266889d7e7ac9d474d06396520f1af3242d34ab91cfe29548caaa2f527065a7cf983974a718547fe0ee75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 160 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 Rooiberg Road 253 Mabalingwe Elephant Lodge 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823000262415 28.061744256441
Soek in 'n groter streek