LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elephant Lodge Vanderbijlpark | LekkeSlaap
+9

Elephant Lodge Vanderbijlpark

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 13 resensies vir Elephant Lodge Vanderbijlpark
Netheid
3.4/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Caro B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het die basiese benodigdhede.

Ons het laat ingekom en vroeg gery. Dit wat ons nodig gehad het was daar.

Jana H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer skoon en dame wat ons ontvang het vriendelik.

Kamers is baie lig as gevolg van buiteligte. Sal help as daar gordyne voor vensters ook is en nie net by die glasdeure nie.

Rochelle V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean.

We are very pleased with our stay at Elephant Lodge. We had a very good night's sleep and didn't want to get out of the comfy bed in the morning.

Mervyn M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn M
Gesin met klein kinders

The place was very neat and clean and the hosts went out of their way to accommodate us.

Great value for money. Hosts were really helpful. Will definitely stay there again.

Philile T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very quiet and nice view.

The place is in a good area as it is not busy you get all the privacy you want.

Moleboheng S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moleboheng S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff at the lodge.

The lodge was very clean and the staff was friendly.

Althea K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Althea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dirty.

Wanted to make coffee, had to wash the kettle first. It was full of dust, no spoon or stick to stir the coffee.

Izelke S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelke S
Saam met vriende

Vir seker waarde vir geld.

Ons was baie gelukkig met die verblyf. Hulle was meer as bereid om ons te help soos ons groep gegroei het. Hulle het moeite gedoen en ekstra beddens in kamers ingedra. Ons het 'n goeie ondervinding gehad en ek sal dit vir seker aanbeveel. Iets wat ek wel kan noem, die uitkloktyd is bietjie vroeg, sal voorstel hulle verander dit dalk na iets soos 10:00.

Tania S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tania S
Saam met vriende

More of a overnight truck stop.

Elephant Lodge accommodation is more suited for a one night stay over for truck drivers, I won't recommend this to anyone who wants to go there as a family. We did not stay overnight and had to look for other accommodation as the place did not suit our needs. The photos on the internet and what it looks like in reality are two different places.

Jean S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jean S
Gesin met klein kinders

Frustrerend en teleurstellend.

Ontvangsarea pateties, geen koffie, suiker of toiletpapier in kamer met aankoms. Kombuis vuil, geen asblik, ligte werk nie, stoele horribaal vuil, alergiese reaksie van kat in kombuis, deurslotte nie gewerk nie, kamers darem skoon met aankoms maar nie tydens verblyf netjies gemaak nie, deurslotte werk nie, geen deur voor badkamer, storkop werk nie, personeel darem vriendelik. Self-catering is 'n wanvoorstelling.

Elephant Lodge Vanderbijlpark's terugvoer

Good Day,

Thank you so much for bringing this to our attention, we do strive for the best service, comfort and experience that can be offered.

We have taken note and action against all the issues you have brought up. We assure that further and future stays with us for any client will be of utmost satisfaction.

Once again our apologies and a great thank you for bringing this to our attention.

Kind Regards

Elephant Lodge Management

Elephant Lodge Vanderbijlpark
Ilze D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze D

Teleurstellend.

Sien die sterre.

Molemo M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Molemo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitable.

I thoroughly enjoyed my stay, the owner was nice and very accommodating.

C.j. (anirie) T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
C.j. (anirie) T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected.

No reception area - got stopped by a lady just passed the gate with NO shoes. Room clean. Shower: no water pressure and dirty! Linen and towels clean. Very dark in area - no street lights. Location?

Elephant Lodge Vanderbijlpark's terugvoer

Dear Guest,
A full inspection was done based on your evaluation and we do apologise for any inconveniens, however we state that rooms and bathrooms are clean.
Regarding the water pressure, it was a temporary problem after water usage was limited in Vanderbijlpark.

We do value the safety of our clients, therefore all rooms are equipped with alarms supported by an armed response company.
As for the street lights not working, dark area, we can only apologise on behalf of the Emfuleni Local Municipality.

The facility is equipped and marketed as a self-catering room service only.

We value your feedback and will use this critique constructively to better our services and hope you will reconsider and visit us again.

Kind regards,
Elephant Lodge Management

Elephant Lodge Vanderbijlpark
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vaalrylaan 5, Syliavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiMzg1NTAwLWExZDUtNDE1Ny1hM2YwLTZiZmQyZGM2ZWNkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 5 Vaal Drive Syliavale 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -26.727519165039 27.819844721565
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!