Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Plains Game Lodge

Wildsplaas
Rondawels (Dubbelkamers)
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is in 'n ontwerperstuin geleë en sluit 'n sondek, lugversorging, plafonwaaiers, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Huisreëls

Tariewe sluit die volgende uit:
* Persoonlike kroegrekening, Wildsrit-drankies en mini-kroeg
* Curio winkel aankope
* Spa Behandelings
* Wasgoed-diens
* Kinderoppasdiens
* Telefoonoproepe, fakse, internetgebruik
* Lodge Oordragte
* Lughawe Belasting
* SSW Intreegeld

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R14 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-suites kyk uit oor die droë rivierbed of die watergat en beskik elkeen oor 'n privaat uitkykdek. Daar is ook 'n sitarea, 'n kaggel, lugversorging, plafonwaaiers, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Huisreëls

Tariewe sluit die volgende uit:
* Persoonlike kroegrekening, Wildsrit-drankies en mini-kroeg
* Curio winkel aankope
* Spa Behandelings
* Wasgoed-diens
* Kinderoppasdiens
* Telefoonoproepe, fakse, internetgebruik
* Lodge Oordragte
* Lughawe Belasting
* SSW Intreegeld

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-suite
Vanaf
Vanaf R16 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eksklusiewe oopplan-suite kyk uit oor die droë rivierloop en beskik oor stoepmeubels en 'n privaat plonspoel. Lugversorging, plafonwaaiers, 'n kaggel, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Tariewe sluit die volgende uit:
* Persoonlike kroegrekening, Wildsrit-drankies en mini-kroeg
* Curio winkel aankope
* Spa Behandelings
* Wasgoed-diens
* Kinderoppasdiens
* Telefoonoproepe, fakse, internetgebruik
* Lodge Oordragte
* Lughawe Belasting
* SSW Intreegeld

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sabi Sand Natuurreservaat, Mpumalanga, Gowrie-hek, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZTAyYzJjLWFlODEtNDA2NS1iNmY3LTkyZDA3ZjAxZWU1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Sabi Sand Game Reserve Mpumalanga 1380 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.744142044657 31.477310657501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem