Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Point Ndlophu Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
  • Vanaf R11 580 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elephant Point Ndlophu Lodge is op die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin geleë.

Hierdie grasdak-lodge is smaakvol versier en beskik oor lugversorging en 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en 2 van die slaapkamers lei na die hoofstoep. Elke en suite-badkamer het 'n bad met 'n handstort, 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met al die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei. Dit lei na 'n aparte opwas- en wasgoedarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n HD-TV en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude gasbraai, 'n kroeg en 'n buite-etenstafel. Die stoep spog ook met 'n uitsig oor die swembad en 'n privaat boma met 'n vuurput.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 54

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R11 580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04eb3edcd194c47363a6c4a1ea4604dbf6fca78589f5188dbd8e1e3e45f7425d205c3bdb17415115158fdc4fdef227f8f029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 580 per nag (plek vir 6) R536 Kruger Road Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.967813020804 31.408937322754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem