Elephant Point Ngala Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elephant Point Ngala Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin.

Dié grasdak-lodge het 2 verdiepings en 4 en suite-slaapkamers. 3 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n oop en suite-badkamer en 'n privaat buitestort.

Die oopplan-kombuis is luuks toegerus en het 'n aparte opwasarea. Langsaan is 'n leefarea met lugversorging, 'n HD TV (65") met DStv-Explora en 'n kringklankstelsel.

Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel vir 10 gaste, asook 'n gasbraaier. Dié eetarea lei na 'n vuurput en 'n swembad met sonstoele.

Slaapplek

'n Bespreking by Elephant Point Ngala Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elephant Point Ngala Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R9 720 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za