LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elephant Point Yingwe Lodge | LekkeSlaap
+24

Elephant Point Yingwe Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Elephant Point Yingwe Lodge
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid:
- Kinders 0 - 12 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Kinders 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Besprekingsvoorwaardes:
- Gaste wat voor 17:00 inklok, sal die register by die hoof-sekuriteitshek moet teken. Gaste wat na 17:00 inklok, sal die lodge se sleutel by die hek ontvang wanneer hulle inteken. Die sekuriteit sal dan aanwysings gee hoe om by die onderskeie lodges uit te kom. Die lodges is ook duidelik gemerk.
- Die gepaste dokumentasie soos registrasie, vrywaringsvorms en WiFi-koepon sal reeds binne die lodge wees. Die bestuur-personeel sal gaste kom verwelkom sodra hulle gevestig is.
- Internet: Die WiFi in die lodge is beperk tot 1GB per nag van verblyf.
- Parkering: Gratis privaat parkeerplek is beskikbaar en hoef nie bespreek te word nie.
- 'n Vooraf inkopiediens is beskikbaar indien versoek. Dié diens beloop R450 (reiskoste) + 15% van die volle kruideniersware-rekening. Gaste kan 'n lys aanvra om te help beplan en ons dan daarvolgens laat weet wat om aan te koop.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook of stoomstokery word nie in die lodge toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

- Kansellasie of wysiging tot 30 dae voor die inklokdatum: 50% van die gekwoteerde bedrag word gehef.
- Kansellasie of wysiging minder as 30 dae voor die inklokdatum of versuim om op te daag: volle gekwoteerde bedrag word gehef.

Vanaf R11 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R11 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R11 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Krugerweg, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbp8maPHIWMfarzrI8JOGUtNP6pjroOX2wxOfJN3cQw6nfe8fo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 700  per nag (plek vir 8) R536 Kruger Road Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -24.967935899717 31.405915423405
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!