Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Rest Forest Cottage and Cabin

Cosy Cabin
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Cosy Cabin het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, waarvan 1 bed in 2 enkelbeddens op versoek opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n onderdak-oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, wasbak toegerus en daar is 'n tafel waar gaste kan eet. Die cosy cabin het 'n dek in die tuin. Die eenheid is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerke en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere mag nie vlooie hê nie.
Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie, bring asb. beddens vir die troeteldiere.
Honde mag nie alleen in die kothuis gelaat word nie.
'n Deposito van R300 word met aankoms vir troeteldiere vereis. Dit word terugbetaal na inspeksie wanneer gaste vertrek.
Bring asb. leibande saam, daar is 'n lekker staproete.
Honde word nie in die SANParks-woud toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forest Cottage
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Forest Cottage bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers. 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers met bad- en stortgeriewe. Die oopplankombuis en -leefarea ia met 'n stoof, mikrogolf en yskas toegerus. Die ruim leefarea lei na 'n dek waar gaste sonsondergange en uitsigte oor die woud kan geniet. Die enheid spog met 'n braai-area voor die dek in die tuin. Gaste word van handdoeke voorsien en die eenheid is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerke. Daar is WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere mag nie vlooie hê nie.
Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie, bring asb. beddens vir die troeteldiere.
Honde mag nie alleen in die kothuis gelaat word nie.
'n Deposito van R300 word met aankoms vir troeteldiere vereis. Dit word terugbetaal na inspeksie wanneer gaste vertrek.
Bring asb. leibande saam, daar is 'n lekker staproete.
Honde word nie in die SANParks-woud toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhPy0J1MM31Vk3vcncgIrpfT9J8p97Kz1J2jsKvXOW9IzmsEtwA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Plot 142 Bibbyshoek 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928944526667 22.972399248017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem