Beskrywing
Dié 2 chalets het 'n tussendeur, uitsig oor die watergat, 2 koninggrootte-beddens wat in enkelbeddens omskep kan word, asook en suite-badkamers met 'n stort, groot bad en buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Huisreëls
Aktiwiteite sluit wildritte (ongeveer 3 uur lank, afhangend van die besigtigings en die weer), boma-maaltye (sou die weer dit toelaat), bosontbyte (op versoek), kunsvlieghengel (seisoenaal), masseer-terapie (op versoek en teen ekstra koste) en slagveld-teore (op versoek en teen ekstra koste) in.
'n Renoster-bewaringsfooi van R200 per persoon per dag word gehef.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor die watergat en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-bakdamer met 'n stort, groot bad, asook 'n buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Huisreëls
Aktiwiteite sluit wildritte (ongeveer 3 uur lank, afhangend van die besigtigings en die weer), boma-maaltye (sou die weer dit toelaat), bosontbyte (op versoek), kunsvlieghengel (seisoenaal), masseer-terapie (op versoek en teen ekstra koste) en slagveld-teore (op versoek en teen ekstra koste) in.
'n Renoster-bewaringsfooi van R200 per persoon per dag word gehef.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Nambiti Game Reserve, D46, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang