Elephant's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elephant's Nest is in Graskop, Mpumalanga, geleë en net 50 km van al die hoofbesienswaardighede, waarvan die grootste een die Krugerwildtuin is.

Daar is 5 pragtige ingerigte en goed toegeruste en suite-kamers met privaat ingange, stoepe en tuine. Skoon linne, handdoeke en toiletware word ingesluit. Geniet 'n komplimentêre koffie of tee op die stoep. Ons het ook parkeerplek vir voertuie beskikbaar. Jy kan heerlik in ons rustige tuin of in die knus sitkamer voor die kaggel ontspan. 'n Gesonde ontbyt kan op versoek bedien word. Gaste kan ook van die onderdakbraai-area gebruik maak. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n haardroër kan op versoek voorsien word.

Ons streef daarna om gaste se verblyf so gemaklik en ontspanne moontlik te maak. Geniet ons heerlike maaltye binnenshuis of buite in hierdie aangename atmosfeer.

Ons is op die bekende Panorama-roete geleë. Natuurlike wonders soos Pinnacle, God's Window, MacMac, Lisbon- en Berlinwaterval, Bourke's Luck, drie Rondawels en die Blyderivierspoort. Stap in een van die laaste drie natuurlike reënwoude in die wêreld, net 10 km van ons af!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elephant's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za