Graskop Akkommodasie by Elephant's Nest | LekkeSlaap
+9

Elephant's Nest

27 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Elephant's Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jaco P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang. En die eenheid was baie netjiese en skoon en aangenaam. Ons sal graag weer daar oorbly. Baie goed geleë in die mooie Graskoparea.

Morne C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, lekker, awesome.

Ons het heerlik gebly by Elephant's Nest. Baie vriendelik ontvang en het selfs 'n verrassingsgeskenkie gehad op ons huwelikherdenking. Sal weer terugkom.

Annabelle M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye eienaars.

Baie lekker gebly! Gasheer en gasvrou kry 10/10.

Elephant's Nest's terugvoer

Hello Annabelle,
Dit was net 'n voorreg en grootplesier om julle by ons te ontvang! Was wonderlik om met julle te gesels en beter te leer ken. Alle voorspoed en ons vertrou om mekaar in die toekoms weer te sien.
Beste wense en groete,
Nico en Jubilie Smit

Elephant's Nest
Reg H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, gemaklik en gerieflik.

Ons gasheer Nico was baie behulpsaam en vriendelik. Huislike atmosfeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quiet, comfortable and convenient.

Our host Nico was very helpful and friendly. Homely atmosphere.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elephant's Nest's terugvoer

Good day Reg,

Thank you for the review and comments, it was wonderful meeting you and getting to know you!

Keep well and we hope to see again in the future!

Best Regards
Nico and Jubilie

Elephant's Nest
Mathilde M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilde M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super om hier te zijn.

Na een eerste bezoek in 2015 nu terug voor een tweede bezoek. Wederom super!

Jaco S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nic was baie behulpsaam en het allerhande aanbevelings gemaak oor aktiwiteite, eetplekke ens. in die omgewing.

Ons kamer was baie netjies, skoon en goed gedecorate. Baie groot gemaklike bed. Ek sal aanbeveel dat ontbyt by die prys ingesluit word, maar apart van dit was dit 'n baie lekker ondervinding.

Louise V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfully central.

Elephant's Nest is a good choice if you wish to use Graskop as a stepping stone for sight-seeing in the general area. The owner is very friendly and helpful. The room was comfortable and clean.

Inga En Hans S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inga En Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, gasvrye plek.

3 nagte in Elephant's Nest. Netjiese kamers, baie wenke by die eienaar gekry van al die doendinge in die omgewng.

Wilma M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en diens, voel baie gemaklik.

Alles wat mens kan nodig kry is voorsorg voor getref. Baie vriendelike mense en goeie diens.

Elephant's Nest's terugvoer

Baie Dankie Wilma,
Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon huisves. Alles wat mooi is, hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Groete
Nico en Jubilie Smit

Elephant's Nest
Mindie L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mindie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë om als in die nabye omgewing te besoek.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou met baie raad en hulp met besienswaardighede in die omgewing. Gewillig om te help en kan enige tyd van die dag / nag rond beweeg aangesien jy jou eie remote ontvang.

Elephant's Nest's terugvoer

Baie dankie Mindie. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon huisves. Alles wat mooi is, ons hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Groete,
Nico en Jubilie Smit

Elephant's Nest
Lulu E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Die ontbyt was wonderlik. Die eienaar was baie behulpsaam. Ons wou die aand kosmaak, al was dit nie selfsorg nie, so hulle het sonder enige besware vir ons die stoof en pan laat gebruik. Hulle het ook goeie raad gegee oor waar om te gaan stap en te eet. Met al ons vrae bygestaan. Kan dit definitief aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice!

Breakfast fantastic. Very helpful the owner. We wanted to cook that night even though it was not self-catering, but they allowed us to use the stove and pan with no issues. Good advice on where to go walk and eat. Assisted us on all our requests. Can definitely recommend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liesl V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met vriende

Gemaklik en stil.

Nico en Jubilie se verwelkoming en vriendelikheid het gevoel soos tuiskoms. Die kamer en badkamer was lekker groot en gemaklik. Ontbyt was ietsie anders elke dag en smaaklik. Skoonma se lemoen-marmelade was ook lekker. Ek sal definitief weer daar bly as ek weer soontoe gaan.

Illze P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Illze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Skoon en net. Lekker ontbyt!

Una S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Una S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, ontspanne en netjies.

Netjies, skoon en gerieflik. Vriendelike eienaars met 'n lekker ontbyt.

Charlotte J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful.

We enjoyed our stay the host was super friendly, helpful in telling us about the sites to visit. The rooms were very nice only thing lacking was a TV in the room! Also a pool in the garden would have been great. Breakfast was nice but could have had a bit more variety.

Robert L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert L
Gesin met tieners

Friendly service, neat and secure parking.

See the stars.

Lindi B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense met goeie harte. Baie vriendelik.

Hulle kon ons akkommodeer met 'n baba (en het 'n kot met beddegoed in kamer vir ons gesit). Hulle stap beslis 'n ekstra myl vir hul klante en hul personeel is besonders in hul werk.

Haig F - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Haig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goed!

Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Robert J - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert J
Saam met vriende

Baie gasvry en netjiese verblyf in 'n goeie, sentrale omgewing.

Sien die sterre hieronder.

Annika K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid, en baie moeite word gedoen om mens tuis te laat voel.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Fantastiese diens en moeite. Klein details wat 'n mens waardeer. Baie dankie vir die lekker naweek.

Anton B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Wonderlik skoon en netjies.

Pragtige kamers en vriendelike diens ... Beplan al my volgende verblyf.

Agnes V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes V
Gesin met tieners

Thank you!

We had a wonderful stay at your place, thank you!

Natasha B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Delia R - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia R

Loved the beautiful breakfasts

One of my best holidays. Loved the breakfasts every morning. Would most definitely recommend Elephants Nest. A place that I will go back to.

Bareng M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bareng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

I had a fantastic visit, and must say that Nico and Jubilie are the best! Thank you!

Annette F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette F
Saam met vriende

Puik diens, skoon, en lekker om by te bly.

Die gastehuis en diens is uitstekend. Die saagmeul-rook en geraas en die toegangspad na die gastehuis is 'n steurende faktor. Ons het baie lekker gebly.

Jurie A - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Ruim kamer. Pragtige tuin. Veilige parkering.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 874/19 , Bodorp, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MmMzMWZiLWE1YTUtNGFjNS04OGEyLTcxZDM0YmE3NWI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 874/19 Oorwinning Street Upper Town 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.924807896048 30.842790977416
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za