Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Trailer Tiny House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette and Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Elephant Trailer Tiny House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jakobus F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay.

Me and my wife loved the tiny house, nice and quiet, and we were welcomed by the friendly owner with big smiles on her face. The tiny house will definitely see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Veilig en ontspannend.

Ons het lekker gebly. Die houtverwarmende bad is lekker ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolelwa G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolelwa G

Fantastic.

It was great, didn't want to go. I wanted to stay there. I'm definitely going back there. I would write a book. Can't even tell, I'm very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirk A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirk A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rest, tranquility, beauty, comfort.

The team is very helpful and kind. The place is perfect for a romantic getaway or family home. So glad we went.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Ongelooflik.

Fantastiese verblyf, lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize G
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, net reg vir die perfekte wegbreek.

Kyk, dis baie moeilik om te beskryf hoe lekker ons gebly het! Die plekkie is gemaklik ingerig, die gasvrou so vriendelik, en die omgewing pragtig. Die perfekte plek om na toe weg te breek en jouself weer te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Ons het heerlik gekuier, wens ons kon langer bly. Baie sentraal aan Plett en omgewing. Alles wat mens moontlik kan nodig kry, is in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Gesin met klein kinders

Vrede en rus.

Wat 'n pragtige, pikante klein plekkie! Ons kids het gevoel of hul in 'n pophuis vakansie hou en was baie in hul noppies. Pragtige decor, gemak, gerief en alles wat ons nodig gehad het. Lieflike tuin, onoortreflike gasvryheid en baie rus en vrede. Ons gaan weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste en moosite verblyf wat ons ooit kon kies!

Lieflike plek, baie netjies en voel baie tuis. Baie rustig, mooi met 'n uitsig op die Olifante! Daar was baie moeite gedoen en vinnig terugvoering as ons iets wou weet of kort. Sal dit enige tyd aanbeveel en enige tyd weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanne wegbreek.

Ons het dit vreeslik baie geniet en sal dit graag vir ander mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imke R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imke R
Saam met vriende

Een van die beste plekke waar ek nog op vakansie gegaan het en ek sal met liefde weer daar bly. Die kliëntediens was uitstekend en die eienaars was ongelooflik vriendelik. Ek is meer as tevrede.

Dit was baie netjies en dit het alles gehad wat ons nodig gehad het. Groot buite area om te braai en gesellig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond expectations.

Ons was bo ons verwagtinge verras to ons by Inguni instap. Modern, hoë gehalte decor, pynlik netjies en gasheer vriendelik en behulpsaam. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesse V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect!

Lizette was really accommodating and sweet! They're pet-friendly, secluded but still close enough to everything. The only thing you need to bring is literally your food and some swimming towels - they literally provide everything else. I look forward to coming back with my family in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jomarié B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarié B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige cottage, baie goed ingerig.

Alles wat jy nodig het, gerieflik en stylvol. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S
Gesin met klein kinders

Small house with a big personality!

We loved every minute of our stay. The Elephant Trailer House was a great experience for us and our kids. A weekend of rain did not deter as we spent most of our time either in the fantastic hottub or in bed with a book or watching a movie in the lounge. Everything was super comfy and convenient. I loved the special little touches everywhere and Alta and David were amazing hosts!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 81A, Langs die N2, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Cp4tmRs7b9MwWYQW902P9MuehYGCxEkd4bCd5jz0rUCJemNWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Farm 81A, Off the N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.042111290903 23.27105478575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem