Elephant Waterhole

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elephant Waterhole skuil in 'n natuurreservaat in Dinokeng, sowat 60 km vanaf Pretoria. Dié area is ryk aan kultuur, geskiedenis en wild, en bied 'n vreedsame toevlugsoord in die Bosveld.

Daar is 3 losstaande eenhede en 'n kampterrein. 2 eenhede het slaapplek vir 2 gaste en die derde eenheid het slaapplek vir 4. Elke eenheid het 'n braai-area en daar is 'n gemeenskaplike kombuis.

Die kampterrein het staanplek vir 10 karavane of tente en slaapplek vir 20 gaste. Die kampterrein bied ablusiegeriewe, kragpunte en 'n boma.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders. Jy kan voetslaanroetes en wildritte in die reservaat aanpak.

'n Eenmalige bewaringsfooi is direk aan die reservaat betaalbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elephant Waterhole gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false