Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephants Crossing

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 67 Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R13 200 R10 560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom ervaar die manjifieke Welgevonden Wildreservaat by 'n afgeleë lodge omring deur die bosveld van die Waterberge. Elephants Crossing verwelkom gaste wat op soek is na 'n opwindende Groot 5-ervaring én 'n ontspannende wegbreek. Hierdie eksklusiewe tentbos-lodge spog met 'n uitsig oor die beboste vlaktes, 'n privaat watergat en die pragtige reservaat.

Verblyf word in 'n rits permatente en 'n bosvilla gebied. Die 4 privaat, luukse tente bied 'n ware Groot 5-ervaring in die Waterberge. Die bosgeluide dra tot die gerief van die luukse verblyf by. Die privaat luukse tentsuite gee gaste die kans om die natuurskoon van die Waterberg-bosveld te geniet sonder om gerief prys te gee. Die ruim suite met 'n panoramiese uitsig herinner 'n mens hoe elegant verblyf in die bos kan wees. Die privaat bosvilla op die hoogste punt van die hele kamp is 'n luukse grasdak-wegbreekplek wat ideaal vir vriende en familie is. Die villa is 'n gerieflike basis vanwaar gaste Groot 5-avonture in 'n huislike omgewing kan geniet. 'n Selfsorg-opsie vir die bosvilla is ook beskikbaar.

Die hooflodge spog met gemaklike sitplek en 'n uitsig oor die privaat watergat, en is die ideale plek vir gaste om net lekker in die Waterberg-bosveld agteroor te kom sit. Ontbyt, middagete en aandete kan op die groot dek langs 'n vuurput bedien word, of in die hooflodge langs die knus kaggel.

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Thijs Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 7

Ligging

  • Plot 67 Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R13 200
R13 200 R10 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R13 200
R13 200 R10 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 67 Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd755c2748ddcf5f40b9f04c69a0c3db379b6cb48fddf2c5b01a7f8537de5cd9d4c513abb1c25decaae4eb333ca1bacaf214d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R13 200 nouVanaf R10 560 per nag, vir 2 mense Site 67 Welgevonden Game Reserve Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -24.1873767236 27.754246336064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem