Tokai Akkommodasie by Elephants Eye Lodge | LekkeSlaap
+24

Elephants Eye Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunwood-rylaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elephants Eye Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf in die lowerryke voorstad van Kaapstad, Tokai. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Konsulaat Generaal van die Verenigde State, restaurante en ’n winkelsentrum.

Dié lodge het 4 gastekamers en 2 selfsorg-eenhede. Die gastekamers beskik elk oor ’n dubbel- of koninggrootte-bed, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het ’n kombuisie met basiese toebehore. Elke gaste-eenheid het ’n privaat ingang.

Ontbyt word in die eetarea bedien, waar aandete ook gereël kan word teen ’n ekstra koste. Verder het die gastehuis lugversorging, gratis WiFi, ’n swembad en braaigeriewe. Wasgoeddienste en lughawependeldienste kan ook gereël word.

Elephants Eye Lodge is ideaal geleë ? slegs 10 tot 15 minute se ry vanaf Steenberg Gholflandgoed, Westlake Gholfklub en die Constantia Wynroete, om net ’n paar besienswaardighede te doen.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sunwood-rylaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunwood-rylaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e86hRHubWh8IJsLRXOfchuJdrxNmq29b1KAeG6wLjKtkvurjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 9 Sunwood Drive Tokai 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.063229560102 18.438025072422
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za