Brackenfell Akkommodasie by Elephant's Heart | LekkeSlaap
+24

Elephant's Heart

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 17, Morgensterhoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R410 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Elephant's Heart is 'n selfsorgeenheid wat in Brackefell in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Stellenbosse wynlande wat ongeveer 20 km weg is en die gewilde V&A Waterfront wat slegs 25 km weg is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Elephant's Heart
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Swartstraat 17, Morgensterhoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elephant's Heart het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R410
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R410
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 17, Morgensterhoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVpujkO5hhyZZlRmpB3d4eUwDBATVRy05CB9LzM15hTXWlJsPyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R410  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 17 Swart Street Morgensterhoogte, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.863041000933 18.694089474869
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za