Boland Akkommodasie by Eleutheria Trading | LekkeSlaap
+14

Eleutheria Trading

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonsveu, Contractorpad, R45, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Eleutheria Trading is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en slegs 11 km vanaf die Paarl se middedorp.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus en die eetarea het 'n kaggel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en lei na 'n patio met 'n tuintjie. Die eenheid het braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Eleutheria Trading sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simonsveu, Contractorpad, R45, Paarl, 7625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonsveu, Contractorpad, R45, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAweo9cFVt4cXKKQpgKxPHoSXN9ndHFg6JGvurcXL9dw65sT9WOu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 5) Simonsveu Contractorpad, R45 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.794205595927 18.950875335289
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za