Elevate @ 16 on Bree
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elevate @ 16 on Bree is 'n elegante selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se lewendige middestad. Perfek vir enkelreisigers of paartjies, dit is 'n ideale basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die sitkamer bied 'n eetkamertafel vir 2, 'n gemaklike rusbank, en 'n slim-TV teen die muur met Netflix-stroming en gratis WiFi-toegang.
Gaste kan ontspan met 'n laatmiddag-skemerkelkie op die gemaklik gemeubileerde patio. Geleë in een van die hoogste residensiële geboue in Kaapstad, kombineer hierdie moderne ateljee stylvolle gemak met asemrowende uitsigte oor die stad en toegang tot premium geriewe, insluitend 'n dakswembad, gimnasium en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang