Elevated Valley View Campsite
4 gaste
0 slaapkamers
0 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - R33, Witpoort Farm 182 Portion 8, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Elevated Valley View Kampeerterrein bied 'n ware wilde kampeerervaring in Limpopo, ongeveer 2 uur se ry vanaf Pretoria. Geleë naby Kamonande Wildpark, bied die terrein asemrowende berguitsigte en die kans om wildlewe soos koedoes, sabelbeeste, wildebeeste, sebras, impalas en waterbokke te sien.
Hierdie basiese kampeerterrein bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n buitestort. Dit is ideaal vir diegene wat 'n outentieke buitelugavontuur soek. Sonder toilette, kroeg of kombuis, sal gaste ten volle selfonderhoudend moet wees. Geniet asemrowende berguitsigte bedags, sterrehemel snags en die geleentheid om die gebied se bekende wildlewe te sien.
Die kampeerterrein is ongeveer 20 minute vanaf Vaalwater geleë, waar gaste voorraad kan opgaar, met 'n supermark net 15 minute weg. Vir ekstra gemak kan gaste versoek om die geriewe by 'n nabygeleë bergtoevlugsoord te gebruik, wat 'n braai-area en 'n buitelug swembad insluit.
Die eiendom is slegs oop van Sondag tot Donderdag. Gesluit op Vrydag en Saterdag.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 84
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R33, Witpoort Farm 182 Portion 8, Vaalwater, 0530, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, Witpoort Farm 182 Portion 8, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang