Table View Akkommodasie by Eleven on Sprigg | LekkeSlaap
+8

Eleven on Sprigg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleven on Sprigg bied gerieflike verblyf in 2 aparte eenhede op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Dit is in Table View, 3,5 km van Bayside Mall en 5,3 km van Blouberg se strand af.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid.

'n MyCiTi-busdiens is beskikbaar in die area met aangewese bane vir busse. Die verblyf se ligging bied toegang tot lieflike strande, die Atlantic Beach-gholflandgoed, winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sprigg-weg 11, Tableview, Kaapstad, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25896349c54a4ff58e759bc03916c0850ec0fc77edab2c88653162cc5408e748002b7872c89a0799598bff98bf3c3a0fcc92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 11 Sprigg Road Tableview 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.837895544227 18.512579271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za