Myoli Strand Akkommodasie by Elfransa Beach Cottage | LekkeSlaap
+18

Elfransa Beach Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-laan 6, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Elfransa Beach Cottage is 'n selfsorghuis in Sedgefield, 'n pragtige kusdorpie tussen George en Knysna. Die huis is net 150 m van Myoli-strand af.

Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n radio, haardroër, kluis, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed, plafonwaaier en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n bad, wasbak, toilet en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word weekliks omgeruil. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv. Daar is WiFi. Die huis bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai. 'n Sonverhitte-swembadjie is buite beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Elfransa Beach Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Elfransa Beach Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Claude Urban-laan 6, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elfransa Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-laan 6, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx1SiEZBpSpVyEa1wrwR0Uhsf0K9mu3nH0WEQ0xZ1X5r2ZNNNjp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 6 Claude Urban Avenue Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.033386358179 22.802632124606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za